Topsentia bahamensis
Topsentia bahamensis is 'n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die gewone sponse (Demospongiae). Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels, en is in staat om baie water op te neem.
- Wilhelm Friedrich Ernst Bach
- Wilhelm Friedrich Ernst Bach was 'n Duitse komponis. Hy was die oudste seun van Johann Christoph Friedrich Bach en 'n kleinseun van Johann Sebastian Bach
- Agathidinae
- Die Agathidinae is 'n subfamilie van vliesvlerkiges uit die familie skildwespe (Braconidae
- Lys van stede in Madagaskar
- Hier volg 'n lys van stede in Madagaskar met bevolking, streek, en voormalige provinsie. Die stede word volgens hul beraamde bevolking in 2013 gelys. Let wel: hierdie bevolkingsyfers sluit nie die bevolkings van stedelike kommunes buite die stede in nie
- Franz Xaver Wolfgang Mozart
- Franz Xaver Wolfgang Mozart was 'n Oostenrykse pianis en komponis en die jongste van Wolfgang Amadeus Mozart se twee kinders wat volwassenheid bereik het. Hy bestee die grootste deel van sy lewe in Lwif (Lemberg) in die hedendaagse Oekraïne. Hy studeer
- Max Bruch
- Max Christian Friedrich Bruch was 'n Duitse komponis van die romantiektydperk
- Carl Philipp Emanuel Bach
- Carl Philipp Emanuel Bach was 'n Duitse musikus en komponis. Hy was die vyfde kind van Johann Sebastian Bach
- Wilhelm Friedemann Bach
- Wilhelm Friedemann Bach was 'n Duitse komponis. Hy was die tweede kind en oudste seun van Johann Sebastian Bach
- Dieterich Buxtehude
- Dieterich Buxtehude was 'n Deens-Duitse orrelis en komponis van die baroktydperk
- Johann Christian Bach
- Johann Christian Bach was 'n Duitse komponis. Hy was die jongste kind van Johann Sebastian Bach
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos