Topbestuur
Topbestuur is die hoogste bestuursvlak in ondernemings, bestaande uit direkteure, hoofbestuurders, uitvoerende hoofde, lede, vennote of net 'n eienaar. Hierdie topbestuur word aangestel volgens hul vermoë as leiers, bestuurders en beplanners van 'n onderneming.
- Middelbestuur
- Middelbestuur is die gedeelte van ondernemings wat die hoofde van die verskillende afdelings uitmaak. Middelbestuur doen verantwoording aan die topbestuur, en bestaan gewoonlik uit, onder meer, menslike hulpronne-, verkoops-, aankoop-, en
- Johnny Neon
- Johnny Neon is 'n musiekgroep van Suid-Afrika. Die groep is aanvanklik onder die naam The Hot Lips begin as 'n kreatiewe uitlaat vir die Kaapstadse grafiese ontwerper en kunstenaar Johnny Kotze. Tussen 2004 en 2006 het Kotze, wat deur rock, pop en punk beïnvloed
- Nödslakt
- Nödslakt is 'n musiekgroep wat in 2004 in Dals Långed, Dalsland, Swede tot stand gekom het en vinnige hardcore-punkmusiek maak. Die groep word deur 'n vrou, Anna, gefront en ten spyte van hul politieke opinies en Amri-Miret-agtige stem, het hulle bykans
- Skellington
- Skellington was sanger-liriekeskrywer Britt Daniel se eerste musiekgroep. Die groep is in 1990 in Austin, Texas (VSA) tot stand gekom en het drie kasette vrygestel voordat hulle in 1992 ontbind het. Daniel het later voortgegaan om Spoon te stig
- Veiligheidsgordel
- 'n Veiligheidsgordel is 'n gordel wat ontwerp is om die insittende van 'n voertuig teen gevaarlike beweging, wat deur 'n botsing of 'n skielike vermindering van spoed veroorsaak word, te beskerm. As deel van 'n algehele stelsel van 'n
- Loonjoernaal
- 'n Loonjoernaal is 'n rekeningkundige hulpboek wat weekliks deur ondernemings opgestel word indien hulle loonwerkers het. Dit moet nie met die salarisjoernaal verward word nie
- Lewende materie
- Alle lewende organismes en hul nie-lewende omgewing is uit materie opgebou. In lewende organismes bestaan hierdie materie uit 'n groot verskeidenheid chemiese stowwe waarvan sommige eenvoudig en ander meer kompleks van aard is. Hierdie chemiese stowwe
- Jump
- Jump, oftewel jumpstyle, is 'n Belgiese substyl in die dance- en elektroniese musiekgenres, kenmerkend vir sy fokus op die harde bass. In die begin is jump beskou as 'n variant van die sneller en harder harcore, maar hierdie traer variant het heel snel
- McFly
- McFly is 'n Engelse musiekgroep wat bekendheid verwerf het met hul nommer een-treffer "5 Colours in Her Hair" in 2004. Die groep is deur Tom Fletcher gestig. Danny Jones, Dougie Poynter en Harry Judd is die ander lede van McFly. McFly het 'n platekontrak
- Erepsia patula
- Erepsia patula is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf Wellington tot by Somerset-Wes, insluitende die Kaapse Skiereiland voor. Daar is tien populasies bekend in 'n voorkomsgebied van 3500