Thulas Nxesi

Thembelani Waltermade Nxesi is 'n Suid-Afrikaanse politikus en sedert 30 Mei 2019 Minister van Werkverskaffing en Arbeid. Hy was van 26 Februarie 2018 tot 29 Mei 2019 Minister van Openbare Werke, van 30 Maart 2017 tot 26 Februarie 2018 Minister van Sport en Ontspanning en van 31 Oktober 2010 tot 24 Oktober 2011 Adjunkminister van Plattelandse Ontwikkeling en Grondhervorming. Hy is sedert 6 Mei 2009 lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.
Susan Shabangu
Susan Shabangu is 'n Suid-Afrikaanse politikus en sedert 2009 lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy het voorheen as minister van sosiale ontwikkeling gedien in die eerste kabinet van Cyril Ramaphosa en was
Netnou hoor die kinders
Netnou hoor die kinders is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1977 uitgereik is. Franz Marx was die regisseur en vervaardiger. Dit is die laaste fliek waarin Gé Korsten verskyn het
Tuberkel
'n Tuberkel is 'n knobbeltjie of klein ronde uitsteeksel op 'n plant of dier. In mediese terme kan dit ook verwys na 'n sieklike uitgroeisel in verskeie weefsels van die liggaam, veral die longe, waardeur tuberkulose ontstaan
Brandon October
Brandon October is 'n Suid-Afrikaanse sanger, TV-aanbieder en akteur. Hy het in 2002 die tweede plek in die Suid-Afrikaanse weergawe van die sangekompetisie Idols verower. Sy debuutalbum, Temptation is in Oktober 2003 vrygestel en word in 2004 vir 'n SAMA
Hi-5
Hi-5 is 'n Afrikaanse seuns-musiekgroep van Pretoria, Suid-Afrika. In 2003 word hulle as die wenner van die ATKV se Crescendo-sangkompetisie aangewys. Die oorspronklike groeplede was Niel Schoombee, Nicolaas Swart, Shaun van Staden, Dihan Slabbert, en JP
.as
.as is die agtervoegsel van domeinname in Amerikaans-Samoa
.aq
.aq is die agtervoegsel van domeinname in Antarktika
George Longane
George Longane is 'n Suid-Afrikaanse sanger. Sy debutalbum, Baie Baie is in 2010 deur Select-musiek vrygestel. Longane was vantevore 'n lid van die musiekgroep Victor and the Rasta Rebels gewees. Hy was ook 'n stigterslid van Reflections
Pops Mohamed
Pops Mohamed is 'n Suid-Afrikaanse multi-instrumentale jazz-musikant en vervaardiger
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in