Theia (planeet)
Theia is ’n hipotetiese antieke planeet in die vroeë Sonnestelsel wat, volgens die reuse-impakhipotese, sowat 4,5 miljard jaar gelede teen ’n ander planeet, Gaia, gebots het. Volgens dié hipotese was Theia ’n trojaan van die Aarde omtrent so groot soos Mars, met ’n deursnee van sowat 6 102 km. Die geoloog Edward Young van die Universiteit van Kalifornië, Los Angeles, het op grond van rotse wat in die Apollo-sendings 12, 15 en 17 versamel is, voorgestel Theia het trompop met die Aarde gebots, in teenstelling met die vorige teorie dat die Aarde net skrams getref is. Modelle van die botsing wys Theia se puin het om die Aarde versamel en die vroeë Maan gevorm.
- Groot Suurstofkatastrofe
- Die Groot Suurstofkatastrofe was die vrystelling van molekulêre suurstof (O2) van biologiese oorsprong in die aarde se atmosfeer, ’n proses wat gelei het tot een van die belangrikste uitwissings van lewensvorme in die aarde se geskiedenis. Geologiese
- TOI 700 d
- TOI 700 d is ’n eksoplaneet, moontlik ’n aardplaneet, wat om die rooidwerg TOI 700 wentel. Die ster is 101,4 ligjare van hier in die sterrebeeld Swaardvis. Die planeet is die eerste aardgrootte-eksoplaneet wat deur die Transiting Exoplanet Survey
- Naby-aarde-voorwerp
- ’n Naby-aarde-voorwerp (NAV) is enige voorwerp in die Sonnestelsel waarvan die wentelbaan naby aan dié van die Aarde kom. Per definisie is alle NAV's se kleinste afstand van die Son af minder as 1,3 astronomiese eenhede (AE). Dit sluit in 13 000 naby
- TRAPPIST-1
- TRAPPIST-1, ook bekend as 2MASS J23062928-0502285, is ’n baie koel dwergster sowat 39 ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Waterdraer
- Intelligensie by voëls
- Voëlintelligensie behels intelligensie en die bepaling daarvan by voëls. Die probleme om intelligensie by niemenslike diere te bepaal maak dit ’n moeilike onderwerp van wetenskaplike studie. Anatomies het voëls ’n relatief groot brein in
- Skeppingspilare
- Die Skeppingspilare is wolkkolomme in die Arend-newel wat bekend geraak het danksy ’n foto deur die Hubble-ruimteteleskoop. Die newel is sowat 7 000 ligjare van die Aarde af. Die kolomme word so genoem omdat nuwe sterre aan die vorm is in die stof en
- Mejuffrou Suid-Afrika 2017
- Mej. Suid-Afrika 2017 is op Sondag 26 Maart 2017 in die Sun City Superbowl gehou. Dit is op M-Net en Mzansi Magic uitgesaai
- Cannes-rolprentfees 1985
- Die 38ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 8-20 Mei 1985 gehou. Die Tsjeggiese akteur, regisseur en draaiboekskrywer Miloš Forman was die voorsitter van die jurie. Altesaam 41 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding
- 2015 TG387
- 2015 TG387, met die bynaam The Goblin ("Die Aardgees") vanweë die letters TG en omdat dit naby Halloween ontdek is, is ’n trans-Neptunus-voorwerp (TNV) in die buitenste deel van die Sonnestelsel. Dit is op 13 Oktober 2015 die eerste keer by die Mauna
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in