Thandi Modise

Thandi Modise is 'n Suid-Afrikaanse politikus en tans die Minister van Verdediging en Militêre Veterane. Sy was die Speaker van die Nasionale Vergadering voor die aanstelling. Sy het as voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies gedien van 2014 tot 2019. Voor dit was sy die Premier van Noordwes en word in hierdie hoedanigheid deur Supra Mahumapelo (ANC) opgevolg, na die algemene verkiesing van 2014.
Ayanda Dlodlo
Ayanda Dlodlo is 'n Suid-Afrikaanse politikus en oudlid van die Nasionale Vergadering vir die regerende African National Congress. Sy was die minister van staatsdiens en -administrasie in die kabinet van president Cyril Ramaphosa, tot 4 April 2022 toe sy
Werner Horn
Werner Horn is 'n politikus en regsgeleerde. Hy is sedert Mei 2014 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
Mmamoloko Kubayi
Mmamoloko "Nkhensani" Tryphosa Kubayi is 'n Suid-Afrikaanse politikus en dienende kabinetsminister. Sy is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
Rosemary Capa
Rosemary Nokuzola Capa is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
David Mahlobo
David Mahlobo is 'n Suid-Afrikaanse politikus en adjunkminister van menslike nedersettings, water en sanitasie. Hy is 'n voormalige Minister van Energie asook voormalige Minister van Staatsveiligheid
Nkhensani Kate Bilankulu
Nkhensani Kate Bilankulu is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
Dirk Stubbe
Dirk Jan Stubbe is 'n politikus wat sedert September 2020 as lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die opposisie Demokratiese Alliansie dien, en voorheen van September 2010 tot Mei 2019. Voor sy ampstermyn in die Nasionale Vergadering was
Fikile Majola
Fikile Zachariah Majola is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat sedert 2014 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress is
Thoko Didiza
Angela Thokozile Didiza is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy was as minister opgeneem in die Kabinet van Thabo Mbeki van 1999 tot 2008, en dien weer as Minister van Landbou, Grondhervorming en
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in