Thabo Mbeki
Thabo Mvuyelwa Mbeki, is die voormalige president van Suid-Afrika, asook van die ANC. Hy het Nelson Mandela op 14 Junie 1999 as president opgevolg. Mbeki het sy tweede termyn as president begin uitdien op 27 April 2004, nadat die ANC die algemene verkiesing van 2004 met 'n oorweldigende meerderheid gewen het. Op 20 September 2008, kondig hy aan dat hy as president sal bedank na 'n oproep in die verband deur die ANC se uitvoerende bestuurskomitee. Sy bedanking is met ingang van 25 September 2008 van krag.
- Kelties
- Die Keltiese tale is die tale wat afstam van Proto-Kelties. Dit is 'n tak van die Indo-Europese tale wat deur die Kelte gepraat is, een van die eerste Europese groepe wat oor die hele kontinent versprei het. Die groep het uit die 5de eeu v.C. vanuit die
- Karolingers
- Die Karolingers was 'n dinastie wat die Frankiese Ryk van die 8ste tot die 10de eeu regeer het. Pepyn die Korte was die eerste Karolingiese Koning van die Frankiese Ryk nadat hy die ryk in 751 by die Merowingers oorgeneem het. Die laaste Karolinger was
- Sewsunker "Papwa" Sewgolum
- Sewsunker "Papwa" Sewgolum OIS (1930–1978) was 'n legendariese Suid-Afrikaanse gholfspeler wat bekendheid verwerf het toe hy die eerste swart gholfspeler is wat 'n provinsiale ope toernooi in Suid-Afrika gewen het. Hy het 'n simbool van
- Stephanus Schoeman
- Kommandant-Generaal Stephanus Schoeman was waarnemende Staatspresident van die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) van 6 Desember 1860 tot 17 April 1862. Hy het ook tydens die Transvaalse Burgeroorlog as Staatspresident gedien
- Oosseevloot
- Die Oosseevloot of Baltiese Vloot van Rusland se hoofkwartier is in Kaliningrad. Die vloot het ’n lang geskiedenis as deel van die Sowjetvloot en is nou deel van die Russiese Vloot
- Sjerpa
- Die woord Sjerpa het aanvanklik na 'n etniese groep uit die mees bergagtige dele van Nepal, hoog in die Himalajas, verwys. In die Volksrepubliek China staan hulle bekend as Xiaerba. Die Chinese regering klassifiseer hulle egter as Tibettane. In die
- Rusyn
- Rusyn is 'n klein Slawiese taal wat deur ongeveer een miljoen mense gepraat word. Dit word deur die meeste buitestaanders as 'n enkele taal met die enkele SIL taalkode, rue beskou. Dit word egter deur sprekers self as twee tale gesien:Karpate-Rusyn
- Adélieland
- Adélieland is die gedeelte van die Antarktiese kus tussen Pourquoi Pas-punt by 66°12′S, 136°11′O en Aldenpunt by 66°48′S, 142°02′O, met 'n kuslengte van 350 km en met die binneland daarvan wat as 'n sektor omtrent 2 600 km in die rigting
- Julius de Geyter
- Julius de Geyter was 'n Vlaamse skrywer en digter wat 'n belangrike rol gespeel het in die Vlaamse Beweging
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos