Thabang Makwetla
Thabang Makwetla is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.
- Postfix
- Postfix is 'n vrye en oopbron posoordragagent wat elektroniese pos herlei en aflewer
- Apache SpamAssassin
- Apache SpamAssassin is 'n rekenaarprogram wat gemorspos (spam) uit e-pos filtreer. Dit gebruik 'n verskeidenheid van gemorspos-opsporingstegnieke, waaronder DNS-gebaseerde en vae-kontrolesom (fuzzy-checksum) -gebaseerde gemorsposopsporing, Bayesiaanse
- Wachet! betet! betet! wachet!, BWV 70
- Wachet! betet! betet! wachet!, BWV 70, is 'n kantate van Johann Sebastian Bach
- Goue bak van Hasanlu
- Die goue bak van Hasanlu is 'n historiese voorwerp wat van goud gemaak is. Dit is in 1957 deur Robert H. Dyson ontdek toe hy die terrein van Teppeh Hasanlu, naby die stad Naghadeh, noordwes van Iran, opgegrawe het. Die bak word geskat op ongeveer 3 200
- Siehe zu, daß deine Gottesfurcht nicht Heuchelei sei, BWV 179
- Siehe zu, daß deine Gottesfurcht nicht Heuchelei sei, BWV 179, is 'n kantate van Johann Sebastian Bach
- Alles mit Gott und nichts ohn' ihn, BWV 1127
- Alles mit Gott und nichts ohn' ihn, BWV 1127, is 'n aria van Johann Sebastian Bach. Hierdie werk is op 17 Mei 2005 deur die Duitse musieknavorser Michael Maul ontdek
- Ihr Häuser des Himmels, ihr scheinenden Lichter, BWV 193a
- Ihr Häuser des Himmels, ihr scheinenden Lichter, BWV 193a, is 'n kantate van Johann Sebastian Bach
- C-SPAN
- C-SPAN, 'n akroniem vir Cable-Satellite Public Affairs Network, is 'n Amerikaanse kabel- en satelliettelevisienetwerk wat in 1979 deur die Amerikaanse kabeltelevisie-industrie geskep is as 'n openbare diens. C-SPAN saai baie verrigtinge van die federale
- Lobe den Herren, den mächtigen König der Ehren, BWV 137
- Lobe den Herren, den mächtigen König der Ehren, BWV 137, is 'n kantate van Johann Sebastian Bach
- Sinéad O'Connor
- Shuhada' Sadaqat was 'n Ierse sanger en musikant. Haar debuut-ateljee-album, The Lion and the Cobra, is in 1987 vrygestel en internasionaal opgeneem. Haar tweede ateljee-album, I Do Not Want What I Haven't Got (1990), het gloeiende resensies ontvang met