Termodinamika

Termodinamika word vandag beskou as deel van die vak Fisiese Chemie, al is die Termodinamika as vakgebied streng gesproke ouer as Fisiese Chemie. Die ontstaan van Termodinamika hang nou saam met die uitvinding van die stoommasjien in die 18de eeu. Die ontwikkeling van die onderliggende teorieë vind veral in die 19de eeu plaas en word onlosmaaklik met mense soos Sadi Carnot, Clapeyron, Clausius, Gibbs, Helmholtz, Boltzmann en J.H. van 't Hoff verbind.
Massa
Massa is 'n eienskap van fisiese voorwerpe wat rofweg gesproke 'n maatstaf is van die hoeveelheid materie wat hulle bevat. Dit is 'n sentrale begrip van klassieke meganika en verwante vakke
Meter
Die meter is die SI-basiseenheid van lengte. Dit word gedefinieer as die afstand wat lig aflê in 'n absolute vakuum in 'n tydsinterval van 1 / 299 792 458 van 'n sekonde
Atoommassa
Die atoommassa, met verwysing na sekere isotope van 'n chemiese element, is die massa van een atoom van die isotoop uitgedruk in verenigde atoommassaeenhede (ame). Die ame is staan ook as 'n dalton bekend. Die atoommassa is so gedefinieër dat die
Water (molekuul)
Hierdie artikel bespreek water vanuit 'n wetenskaplike en tegniese oogpunt. Sien water vir 'n meer algemene bespreking van water en die belangrikheid daarvan vir die
Kristalstruktuur
Baie vaste stowwe het 'n kristallyne struktuur. Dit wil sê dat hulle bestaan uit 'n reëlmatige stapeling van 'n strukturele eenheid wat as boustene daarvan beskou kan word. Die strukturele eenhede vorm 'n driedimensionale rooster. In kristallografie
Arrhenius se vergelyking
Arrhenius se vergelyking is 'n eenvoudige dog verbasend akkurate formule wat die temperatuurafhanklikheid van die snelheidskontante en daarom ook die reaksiesnelheid van 'n chemiese reaksie beskryf. Die vergelyking is vir die eerste keer voorgestel deur
Chloor
Chloor, is die chemiese element in die periodieke tabel met die atoomgetal 17 en simbool Cl. Dit is 'n halogeen en word in groep 17 gevind. Chloorgas is 'n groenerige geel gas en is twee keer swaarder as lug, dit het 'n intense onwelriekende verstikkende
Metanogenese
Metanogenese is die vorming van metaan deur mikrobes wat ook as metanogene bekend staan. Organismes wat daartoe in staat is om metaan te produseer is almal afkomstig uit die koninkryk Archaea, 'n groep wat filogeneties onderskei kan word van beide
Statistiek
Statistiek word meermale beskryf as die wetenskap wat met die insameling en ontleding van data (waarnemings) te make het, asook met die maak van gevolgtrekkings en die neem van besluite op grond van dié ontledings. Dit is gebaseer op statistiese teorie
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos