Tatamkhulu Afrika
Tatamkhulu Afrika, was 'n Suid-Afrikaanse digter en romanskrywer. Sy eerste boek, Broken Earth, is gepubliseer toe hy sewentien was, maar dit was meer as vyftig jaar tot sy volgende publikasie, 'n versameling verse met die titel Nine Lives. Hy het onder meer die goue Molteno-toekenning vir sy lewenslange diens aan die Suid-Afrikaanse literatuur ontvang. Tatamkulu Afrika is Xhosa vir Oupa Afrika. In 1996 is sy werke in Frans vertaal. Sy outobiografie, mnr Chameleon, is in 2005 postuum gepubliseer.
- Lugmag
- 'n Lugmag is die deel van 'n land se militêre krygsmag wat in die lugruim opereer. Lugmagte is tipies verantwoordelik vir die verkryging van beheer oor die lugruim, die uitvoering van strategiese en taktiese bombadering, en ondersteuning aan land- en
- Staat
- 'n Staat is 'n organisasie wat gesag oor die bevolking binne 'n geografiese gebied uitoefen. Hulle verteenwoordig hierdie bevolking na buite en beskik oor magsmiddele ter verdediging van hul grondgebied en ook die handhawing van interne wet en orde
- Spioenasie
- Spioenasie of intelligensie insameling is die handeling wat die verkryging van geheime of vertroulike inligting of die bekendmaking daarvan sonder die toestemming van die houer van die inligting ten doel het
- Burgeroorlog
- 'n Burgeroorlog is 'n oorlog waarin die strydende partye burgers van dieselfde land of ryk is. Burgeroorloë word dikwels om godsdienstige, etniese of politieke redes gevoer, maar is soms slegs 'n stryd tussen mededingende groepe. Die doel van een kant
- Denise Darvall
- Denise Ann Darvall was die skenker vir die eerste menslike hartoorplanting wat onder leiding van dr Chris Barnard op 3 Desember 1967 in die Groote Schuur-hospitaal in Kaapstad uitgevoer is
- Bomwerper
- 'n Bomwerper is 'n militêre vliegtuig wat gebruik word om teikens op die grond aan te val. Bomwerpers word ontwerp om die grootste moontlike bomvrag oor die grootste moontlike reikafstand te dra, en dan oor die teiken los te laat. Bomwerpers vlieg
- Infanterie
- Infanterie is 'n afdeling van 'n leër wat uit voetsoldate bestaan. Die soldate wat op perde gery en te voet geveg het, staan as die berede infanterie bekend. 'n Soldaat van die infanterie is 'n infanteris. Die infanterie is die ruggraat van enige weermag
- Ideologie
- 'n Ideologie is 'n versameling idees wat die grondslag van 'n politieke of ekonomiese teorie of stelsel vorm, veral idees wat tot starheid, onversetlikheid van denke op optrede lei. Daar is baie verskillende tipes ideologieë. Voorbeelde hiervan is
- NUM
- Die National Union of Mineworkers (NUM) is 'n vakbond in Suid-Afrika. Die vakbond is in 1982 gestig en het vinnig gegroei. In 1983 bekom hulle bedingingsmagte in die Kamer van Mynwese. Met 'n lidmaatskap van 300 000 is dit die grootste filiaal van COSATU
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos