Tarka
Tarka is die historiese naam vir die gebied rondom Tarkastad in die Oos-Kaap.
- Springbokvlakte
- Die Springbokvlakte lê in die Limpopoprovinsie met die Pienaarsrivier as suidgrens, waar dit die N1-hoofpad van Pretoria na Polokwane kruis. Weswaarts sluit dit die dorpe Warmbad (Bela-Bela), Nylstroom (Modimolle), Naboomspruit (Mookgophong) en
- Vallei van Verlatenheid
- Die Vallei van Verlatenheid bied een van die skouspelagtigste berguitsigte in Suid-Afrika. Dit is ‘n natuurmonument van besondere geologiese betekenis. Hierdie besienswaardigheid lê 14 km van Graaff-Reinet op die R63 hoofpad na Murraysburg
- Kleinbosch-begraafplaas
- In die Kleinbosch-begraafplaas by die Paarl lê Hugenote en bekende afstammelinge van Hugenote begrawe. Dit lê tussen koejawelboorde op die plaas Kleinbosch aan Kleinboschweg in Daljosafat. In die begraafplaas is ‘n gedenkteken vir die lede van die
- Verowerde Gebied
- Die Verowerde Gebied is ‘n historiese naam vir die oostelike en noordelike deel van die Vrystaat wat aan Lesotho grens
- Perde: bekende perde in Suid-Afrika
- Perde: bekende perde in Suid
- Hoek se Bergpas
- Hoek se Bergpas is in die Sederberge
- Elandsvlei
- Die gehuggie Elandsvlei in die Noord-Kaap lê effens wes van die Ceres-Karoo-pad, 154 km noord van Ceres, 116 km suid van Calvinia, effens noord van die Papkuilsnekpas en net wes van die Tankwa Karoo Nasionale Park. Hierdie R355-roete word beskou as die
- Brackenhill-waterval
- Die Brackenhill-waterval is in ‘n denneplantasie oos van Knysna in die rigting van Plettenbergbaai aan die Tuinroete
- Odendaal-plan
- Die Odendaal-kommissie van 1962 het alle aspekte betreffende Suidwes-Afrika ondersoek en aanbevelings gedoen om daardie land en sy bevolking verder en snel te ontwikkel
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos