Taoïsme

Taoïsme, ook bekend as Daoïsme, is ’n godsdiens- of filosofiese tradisie van Chinese oorsprong met die klem op ’n lewe in harmonie met die Tao. Die Tao is ’n basiese idee in die meeste Chinese filosofiese skole; in Taoïsme dui dit egter op die beginsel wat die bron, patroon en wese is van alles wat bestaan. Taoïsme het parallel aan Confucianisme en Boeddhisme ontwikkel. Dié drie strominge het gesamentlik die grondslag van Neo-Confucianisme gevorm. Taoïsme verskil van Confucianisme deur nie klem te lê op ’n rigiede rituele en sosiale orde nie.
Martin McDonagh
Martin McDonagh is ’n Britse en Ierse dramaturg, draaiboekskrywer en regisseur. Hy het as seun van Ierse ouers in Londen grootgeword en het dubbele Britse en Ierse burgerskap. Hy is al beskryf as een van die belangrikste lewende dramaturge in Ierland
Horisontaal
'n Vlak of 'n lyn is horisontaal wanneer dit 'n "konstante hoogte" het. Mens sê dat 'n voorwerp, soos 'n pyp of 'n dak, horisontaal is wanneer hy parallel met die horisontale vlak lê. Die horisontale vlak is reghoekig aan die vertikaal. Daar bestaan
Meerjarige plant
'n Meerjarige plant is 'n saadplant wat meer as een keer tydens sy lewe kan bloei, en langer as twee jaar leef. Sommige meerjarige plante bloei eers na 'n paar jaar vir die eerste keer. Meeste bome en struike is meerjarige plante
Sodomie
Sodomie is 'n historiese term vir "onnatuurlike" seksuele dade
Styx (maan)
Styx is ’n klein natuurlike satelliet van Pluto waarvan die ontdekking op 11 Julie 2012 aangekondig is. Dit is in Julie 2015 saam met Pluto en Charon, Pluto se grootste maan, afgeneem deur die ruimtetuig New Horizons. Foto's is nog nie van die tuig
Nadir
Die nadir is in sterrekunde die punt reg teenoor die senit, en dus die punt reg onder die waarnemer. Die senit, daarenteen, is reg bo die waarnemer se kop
Guanche-mummies van Necochea
Die Guanche-mummies van Necochea is twee Guanche-mummies van ou inwoners van die Kanariese Eilande in Spanje wat uitgestal word in die Museo de la Naturaleza y el Hombre in Santa Cruz de Tenerife
Pierre de Charmoy
Pierre de Charmoy is 'n Suid-Afrikaanse sanger en akteur. Hy het een van die hoofrolle in die rolprent Tawwe Tienies vertolk
Poedoe
Die poedoe is ’n genus takbokke van Suid-Amerika met twee spesies. Hulle is die kleinste van al die takbokke
Wakanda
Wakanda is 'n fiktiewe land in Amerikaanse strokiesverhale van Marvel Comics. Dit is geskep deur die skrywer-redakteur Stan Lee en die kunstenaar Jack Kirby, en verskyn die eerste keer in Fantastic Four #52. Wakanda word uitgebeeld as 'n land in Oos