Taalwetenskappe

Taalwetenskap, taalkunde of linguistiek is die wetenskaplike studie van die natuurlike tale. Wanneer geen studie van 'n enkele taal gemaak word nie, maar die verskynsel (natuurlike) taal in die algemeen bestudeer word, praat mens van algemene of universele taalwetenskap.
Konstruktiewe ruimtemeetkunde
Konstruktiewe ruimtemeetkunde (KRM), beter bekend onder die Engelse naam Constructive Solid Geometry (CSG), is 'n geometriese modelleermetode. Dit dien as metode om komplekse meetkundige liggame te definieer uit 'n kombinasie van eenvoudiger liggame. Dit
Elektriese drywing
Die elektriese drywing (P) van 'n elektriese apparaat is 'n grootheid vir die hoeveelheid energie wat die apparaat binne 'n bepaalde tydseenheid gebruik. Die mees gebruikte eenheid vir elektriese drywing is die watt (W
Kettingreël
Die kettingreëel is 'n formule vir die bepaling van die afgeleide van 'n funksie wat die komposisie is van twee funksies. Die meeste funksies is saamgestel uit 'n aantal eenvoudige funksies, waarvoor die afgeleide makliker bepaal kan word
Woordlengte
Woordlengte is 'n term waarmee die grootte van 'n masjienwoord in bisse in 'n rekenaar aangegee word. Meestal word by die woordlengte gepraat oor die woordlengte wat die mikroverwerker intern gebruik om sy berekeninge uit te voer, so word gepraat van 4
Vlak
'n Meetkundige vlak is 'n plat, oneindige vlak, met 'n oneindige oppervlakte. Dit deel 'n driedimensionele ruimte in twee. Hierdie twee deelruimtes word halfruimtes genoem
HD 188753
HD188753 is 'n stelsel van drie sterre in die sterrebeeld Swaan op 149 ligjaar afstand. Die sterre in die stelsel is van mekaar geskei deur 'n afstand van ongeveer die afstand tussen Saturnus en die son. Een van die sterre is 'n geeldwerg, die ander 'n
Afgeleide
In die wiskunde en veral die differensiaalrekening is die afgeleide van 'n funksie by 'n punt die helling van die raaklyn aan die grafiek van die funksie op die punt. Die woord 'afgeleide' is hier om die waarheid te sê 'n afgekorte term vir die begrip
Rijndael
Rijndael is 'n kriptografiese algoritme ontwikkel deur Joan Daemen en Vincent Rijmen. In November 2001 het die Amerikaanse NIST hierdie algoritme gekies as die nuwe Advanced Encryption Standard, die opvolger van die Data Encryption Standard. Die naam
Roeland Anthonie Kollewijn
Roeland Anthonie Kollewijn was 'n Nederlandse taalkundige. Hy het beroemd, selfs berug, geword vir sy artikel van 1891 oor Onze lastige spelling
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in