Taalverskeidenheid

Taalverskeidenheid verwys na variasies wat in 'n taal voorkom. Die algemeenste manifestasie hiervan word 'n dialek genoem.Chronolek Geolek Ideolek Sosiolek
.sd
.sd is die Internettopvlakdomein vir Soedan
.re
.re is die Internettopvlakdomein vir Réunion
.er
.er is die Internettopvlakdomein vir Eritrea
.sn
.sn is die Internettopvlakdomein vir Senegal
.tn
.tn is die Internettopvlakdomein vir Tunisië
.et
.et is die Internettopvlakdomein vir Ethiopië
.sl
.sl is die Internettopvlakdomein vir Sierra Leone
.tz
.tz is die Internettopvlakdomein vir Tanzanië
.ne
.ne is die Internettopvlakdomein vir Niger
Omrekening tussen die Juliaanse en die Gregoriaanse kalender
Die oorskakeling van die Juliaanse na die Gregoriaanse kalender maak gebruik van slegs drie formules. Hierdie artikel bekyk hoe mens die Kalendae, Nonae en die Idus bereken