Taalfamilie
Tale word opgedeel in taalfamilies op grond van ooreenkomste tussen tale en 'n oorsprong wat hulle deel. Die klassifikasie van tale is deur August Schleicher (1821–1868) begin met sy 'Stammbaumtheorie'.
- Luzumana
- Luzumana was 'n Zoeloekoning. Sy voorganger was koning Mdlani. Sy seun, koning Malandela kaLuzumana het hom later opgevolg
- Vyfster
- Vyfster was 'n Afrikaanse televisiedrama wat van 1982 deur die SAUK uitgesaai is. Die regisseur was Regardt van den Bergh terwyl Johann Potgieter die draaiboek geskryf het. Die TV-reeks speel in 'n tronk af en handel oor die wel en wee van die gevangenes
- Paquimé
- Paquimé of Casas Grandes is 'n argeologiese terrein in die deelstaat Chihuahua sowat 350 km noord van die hoofstad Chihuahua in die noorde van Meksiko. Paquimé is een van die grootste en mees komplekse terreine in die streek. Nadat die vroeë vestiging
- Palenque
- Palenque is 'n argeologiese terrein in die Meksikaanse deelstaat Chiapas, wat in die noordweste van die grens tot Guatemala geleë is. Die historiese naam van die stad was vermoedelik „Lakamha’“, wat "groot water" beteken, terwyl die gebied B
- Kasteoorlog
- Die Kasteoorlog was 'n tydelik suksesvolle, maar uiteindelik mislukte onafhanklikheidsoorlog van die Mayas op die Yucatan-skiereiland tussen 1847 en 1901, aanvanklik teen die Republiek van Yucatán en later teen die Meksikaanse staat
- Nanga Parbat
- Nanga Parbat is 'n berg in die Himalaja wat in die bestrede gebied Kasjmir in die noorde van Pakistan geleë is. Met 'n hoogte van 8 125 meter is dit die negende hoogste berg van Asië en in die wêreld ná Berg Everest, K2, Kangchenjunga, Lhotse
- Uxmal
- Uxmal verwys na die ruïnes van 'n voormalige groot en kultureel belangrike Majastad in Meksiko. Die naam Uxmal is moontlik afgelei van die Mayathanse word ox-mal wat "drie keer" beteken. Die ruïnes is in die effens golwende karstlandskap Puuc op die
- Calakmul
- Calakmul of Kalakmul is 'n argeologiese terrein in die Meksikaanse deelstaat Campeche, wat in die reënwoude van die Yucatán-skiereiland net noord van die grens tot Guatemala geleë is. Calakmul was tydens die klassieke tydperk saam met El Mirador en
- Soelawesi
- Soelawesi, die wêreld se elfde grootste eiland, beslaan 'n oppervlakte van 180 680,7 km² en word begrens deur die Floressee in die suide, die Celebessee in die noorde, die Molukkesee in die noordooste en die Bandasee in die suidooste. Soelawesi is die
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in