Taal

Taal is die menslike vermoë vir die aanleer en gebruik van ingewikkelde sisteme van kommunikasie, en 'n taal is enige spesifieke voorbeeld van so 'n sisteem. Die wetenskaplike bestudering van taal word linguistiek of taalkunde genoem.
Satire
'n Satire is 'n hekelende letterkundige geskrif en genre wat spottenderwys menslike en individuele swakhede, dwaashede, wantoestande en tekortkominge uitbeeld, met soms die bedoeling om verbetering te motiveer. Die term satura, afgelei van die Latyns
Natuurlike taal
Volgens die taalfilosofie, is ʼn natuurlike taal enige taal wat op ʼn nie-vooraf-beraamde wyse tot stand kom as gevolg van die menslike intellek se ingebore vermoë tot taal. ʼn Natuurlike taal word algemeen gebruik vir kommunikasie, en kan gepraat word
Ridderroman
’n Ridderroman is ’n Middeleeuse berymde verhaal waarin ridders as helde optree, en het aan die einde van die elfde eeu in Frankryk ontstaan. Dit was veral populêr onder die aristokrasie van die hoë Middeleeue en vroeë Moderne Europa. Dit is
Pidgin
‘n Pidgin of pidgintaal is ’n vereenvoudigde taal wat ontwikkel as ’n kommunikasiemiddel tussen twee of meer groepe wat nie ’n taal deel nie. Dit word algemeen toegepas in handelsituasies, of waar beide groepe ander tale praat as die land waarin
Skryfkuns
Skryfkuns is die skep van oorspronklike teks of die weergee van taal via 'n medium deur tekens of simbole van 'n skryfstelsel te gebruik. Iemand wat 'n teks lewer is 'n outeur. Dit kan professioneel (betalend) geskied soos digters en skrywers, historici
Literatuurkritiek
Literatuurkritiek is die studie, evaluasie en interpretasie van letterkunde. Moderne literatuurkritiek word dikwels onderskraag deur Literatuurwetenskap, wat die filosofiese bespreking is van sy metodes en doelwitte. Hoewel die twee aktiwiteite nou
Algemene literatuurwetenskap
Algemene literatuurwetenskap of literatuurteorie is in die eng betekenis die sistematiese studie van die wese van letterkunde en van die metodes vir die ontleding van letterkunde. Literêre vakgeleerdheid het sedert die 19de eeu egter dikwels
Die geskiedenis van taalwetenskap
In die antieke beskawing was taalwetenskaplike studies oorspronklik aangedryf deur die korrekte beskrywing van klassieke liturgiese taal, veral die van Sanskritgrammatika deur Pāṇini, of deur die ontwikkeling van logika en retoriek onder die antieke
Gebaretaal
’n Gebaretaal is ’n taal wat handkommunikasie en lyftaal gebruik om betekenis oor te dra, in teenstelling met akoesties-oorgedraagde klankpatrone. Dit kan gelyktydig handvorm, oriëntasie en beweging van die hande, arms of lyf en gesigsuitdrukking
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos