Sweeds
Sweeds is 'n Noord-Germaanse taal wat deur meer as nege-miljoen mense gepraat word, hoofsaaklik in Swede en dele van Finland, veral langs die kus en op die Ålandeilande. Dit word as onderling verstaanbaar met Noors en tot 'n mindere mate met Deens beskou. Tesame met ander Noord-Germaanse tale is Sweeds afkomstig uit Oudnoors, die gemene taal van die Germaanse volke wat in Skandinawië gewoon het in die Wiking-tydperk.
- Fins
- Fins behoort tot die Oosseefinse tak van die Fins-Oegriese tale, wat een van die twee subfamilies van die Oeraalse tale verteenwoordig. Fins is nou verwant aan Estnies en verlangs aan Hongaars. Dit is naas Sweeds een van die twee amptelike tale van
- Hongaars
- Hongaars behoort tot die Oegriese tak van die Fins-Oegriese taalfamilie, wat ook Estnies, Fins en Samies insluit, en is een van min moderne Europese tale wat nie van Indo-Europese oorsprong is nie. Hongaars is die amptelike taal van Hongarye en die
- Slowaaks
- Slowaaks is 'n lid van die Wes-Slawiese taalgroep. Dit word deur sowat 6,9 miljoen mense, vernaamlik in Slowakye, waar dit die amptelike taal is, gepraat, asook in kleiner taaleilande in Hongarye, Kroasië, Oekraïne, Roemenië, Serwië, Slowenië en
- Cadaqués
- Cadaqués is 'n klein voormalige vissersdorpie met ongeveer 2 900 inwoners in die noordooste van die Iberiese Skiereiland in die Girona provinsie in die outonome gemeenskap Katalonië. Cadaqués is aan die rand van die Alt Empordà comarca in 'n baai
- Litaus
- Litaus behoort saam met Lets tot die oostelike of sentrale groep van die Baltiese taalfamilie. Dit is die amptelike taal van Litaue en, sedert Litaue se aansluiting op 1 Mei 2004, ook een van die amptelike tale van die Europese Unie. Litaus word deur
- Katalonië
- Katalonië is een van die nasies binne die Koninkryk Spanje wat tans as een van die land se outonome gemeenskappe geadministreer word. Dit grens aan Frankryk en Andorra in die noorde, Aragon in die weste, en Valensië in die suide. In die ooste word dit
- Pools
- Die Poolse taal maak deel uit van die Lechitiese groep van die Wes-Slawiese tale, 'n subgroep van die Indo-Europese taalfamilie. Dit is nou verwant aan Kasjoebies, Tsjeggies, Slowaaks en Sorbies en tans die mees gesproke Slawiese taal naas Russies
- Rügen
- Rügen is die grootste eiland van Duitsland. Dit is in die Oossee geleë en word van die vasteland geskei deur die smal Strelasund en die veel breër Greifswalder Bodden. Die eiland is 926 vierkante kilometer groot en het 77 000 inwoners (2006
- Arles
- Arles is 'n distrik-hoofstad in die Suid-Franse département Bouches-du-Rhône, naby die Rhône en sowat 25 kilometer Oos van Nîmes, 80 kilometer Wes van Marseille en 24 kilometer van die Middellandse See af, met 52 600 inwoners (2005). Die Rhône
- Elektriese impedansie
- Impedansie is 'n veralgemening van die reaksie op 'n aangelegde spanning V van die drie soorte elektroniese komponente (RLC) wat in 'n stroombaan of netwerk aangetref kan word. Die veralgemening berus op die gebruik van komplekse getalle. Die spanning kan