Swede
Swede, amptelik die Koninkryk Swede, is met 'n oppervlakte van 450 295 vierkante kilometer en 'n bevolking van sowat 10,5 miljoen die grootste van die Skandinawiese lande. Die hoofstad en grootste stad is Stockholm. Swede is 'n konstitusionele, erflike monargie met koning Carl XVI Gustaf as seremoniële staatshoof en 'n parlementêre demokratiese regeringstelsel met 'n eenkamerparlement, die Riksdag.
- Tsjeggië
- Tsjeggië, amptelik die Tsjeggiese Republiek, is 'n landingeslote land in Sentraal-Europa. Dit is die westelike deel van die voormalige Tsjeggo-Slowakye. Dit grens in die weste en noordweste aan Duitsland, in die noordooste aan Pole, in die ooste aan
- Chicago
- Chicago is die grootste stad in die Amerikaanse deelstaat Illinois, in die Middelweste op die suidwestelike oewer van die Michiganmeer. Met 'n bevolking van byna drie miljoen is dit ook die derde grootste stad in die Verenigde State. Dit is ’n
- Amptelike taal
- Die term amptelike taal of ampstaal verwys na dié taal wat deur die regering en ander owerhede van 'n bepaalde staat gebruik word om met mekaar en met die burgers te kommunikeer en wat ook deur die bewoners van die land gebruik word indien hulle 'n
- Rome
- Rome is die hoofstad van Italië en die Italiaanse streek Latium. Rome is in westelike Sentraal-Italië aan die Tiberrivier en naby die Tirreense See geleë. Met 'n oppervlakte van 1 285 km² en 'n bevolking van sowat drie miljoen binne die stadsgrense
- Withuis
- Die Withuis is die amptelike woning en hoofkantoor van die President van die Verenigde State van Amerika. Dit is te Pennsilvaniëlaan 1600, Washington, D.C. geleë en is tussen 1792 en 1800 uit witgeverfde Aquia-sandsteen in die laat Georgiese argitektuur
- Washington, D.C.
- Washington, D.C. is die administratiewe hoofstad van die Verenigde State van Amerika. "D.C." is 'n afkorting vir die Distrik Columbia, die federale distrik, wat egter feitlik gelykstaan aan die stad Washington. Die stad is genoem na George Washington, die
- Valsbaai
- Valsbaai is 'n baai met 'n kuslengte van sowat 48 kilometer naby Kaapstad, met Kaappunt en die Kaapse Skiereiland aan die westelike kant en die Hottentots-Hollandberge aan die oostekant
- Milwaukee
- Milwaukee is die grootste stad en belangrikste hawe van die Amerikaanse deelstaat Wisconsin en die 22ste grootste stad in die land met 'n bevolking van 594 833 volgens die sensus van 2010. Milwaukee lê aan die suidwestelike oewer van die Michiganmeer
- Republiek China
- Die Republiek China is een van twee Chinese state wat daarop aanspraak maak dat hulle die regmatige verteenwoordiger van China is. Naas die hoofeiland Taiwan sluit die Republiek China se de facto-staatsgebied 'n reeks kleiner eilande soos Penghu, Kinmen
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos