Swazi
Die taal Swazi is deel van die Nguni-taalfamilie en is nou verwant aan Noord-Ndebele, Suid-Ndebele, Xhosa en Zoeloe. Dit is die amptelike landstaal van eSwatini met sowat 980 000 sprekers in 2006, hoofsaaklik Swazi's. Dit is een van die elf amptelike landstale in Suid-Afrika, waar dit deur ongeveer 1 322 400 mense as moedertaal gepraat word (2011-sensus).
- Nguni-taalfamilie
- Die Nguni-taalfamilie is deel van die Bantoetaalfamilie en word deur die Nguni-volke in die Suider-Afrikaanse lande Suid-Afrika, Botswana, Lesotho en Eswatini gepraat. Dit word verdeel in die Zunda- en Tekela-groepe. Baie Nguni-tale het klikklanke wat nie
- Sotho-taalfamilie
- Die Sotho- of Sotho-Tswana-taalfamilie is deel van die Bantoetaalfamilie en word in die Suider-Afrikaanse lande Suid-Afrika, Botswana, Lesotho en eSwatini gepraat. Dit word verdeel in die Sotho- en Tswana-groepe. Ander tale in Suid-Afrika sluit in die
- Bongani Khumalo
- Bongani Sandile Khumalo is 'n Suid-Afrikaanse sokkerspeler wat as 'n verdediger vir Supersport United en die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan speel
- Moshoeshoe II
- Moshoeshoe II, vroeër bekend as Constantine Bereng Seeiso, was die opperhoof van Lesotho totdat dié land sy volle onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk in 1966 ontvang het en hy sy vader, Simon Seeiso Griffith opgevolg het. Hy was koning van
- Vasai-Virar
- Vasai-Virar is 'n stad in die Indiese deelstaat Maharasjtra met 'n bevolking van 1 221 233 in 2011. Dit is in die metropolitaanse gebied van Maharasjtra se hoofstad en Indië se grootste stad Moembaai geleë. Vasai-Virar is in 2009 gestig en bestaan uit
- Tadjiks
- Tadjiks, ook Tadjikse Persies genoem, is 'n Irannese taal wat deur sowat 7,9 miljoen mense in Tadjikistan, Afghanistan, Kirgisië, Oesbekistan en die Volksrepubliek China gepraat word. Dit is die derde mees verspreide taal van Sentraal-Asië naas
- Noord-Ndebele
- Noord-Ndebele of Sindebele, Tabele, Tebele is 'n Afrikataal wat tot die Ngunigroep van Bantoetale behoort. Dit word deur die Ndebeles of Matabele van Zimbabwe gepraat. Dit is naas Shona een van die twee hooftale van Zimbabwe en een van die amptelike tale
- Uxmal
- Uxmal verwys na die ruïnes van 'n voormalige groot en kultureel belangrike Majastad in Meksiko. Die naam Uxmal is moontlik afgelei van die Mayathanse word ox-mal wat "drie keer" beteken. Die ruïnes is in die effens golwende karstlandskap Puuc op die
- Van Dis in Zuid-Afrika
- Van Dis in Zuid-Afrika is 'n dokumentêre-reeks wat in 2008 deur die Nederlandse publieke uitsaaier VPRO vervaardig is. Die reeks bestaan uit sewe episodes en handel oor Suid-Afrika na die afskaffing van Apartheid. Dit word aangebied deur Adriaan van Dis
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos