Swawel-36

Swawel-36 is 'n stabiele isotoop van swawel.
Magnetiet
Magnetiet is 'n mineraal met formule Fe3O4. Dit is 'n oksied met gemengde valensies Fe(II) en Fe(III). Altwee vorme van yster is in 'n hoëspintoestand en die stof in ferrimagneties. Die stof het 'n struktuur wat van die spinelstruktuur afgelei is
Bixbyïet
Bixbyïet is 'n mineraal met formule Mn2O3 wat genoem is na die Amerikaanse Maynard Bixby myner (1853-1935
Dubbelbreking
Dubbelbreking is 'n buitegewone vorm van breking van lig wat optree indien 'n ligstraal op 'n deursigtige kristal val wat 'n simmetrie het wat laer as kubies is
Ourostibiet
Ourostibiet is 'n seldsame mineraal met formule AuSb2. Die mineraal is 'n goudantimonied. In Suid-Afrika word dit in die Alpha-Gravelotte-myn in die Murchison in Limpopo
Orogeen
'n Orogeen is 'n geologiese gebeurtenis waarby 'n gebergte gevorm word
Koper(II)oksied
Koper(II)oksied is 'n chemiese verbinding van koper met suurstof. Dit is 'n swart vastestof
Lood(II)chloried
Lood(II)chloried is 'n chemiese verbinding van lood met chloor. Dit vorm kleurlose kristalle of 'n wit poeier
Iridosmien
Iridosmien is 'n seldsame PGE-mineraal. Dit is 'n legering van osmium en iridium met Os>32% en het die heksagonale struktuur wat suiwer osmium besit. Indien Os<32% word die struktuur kubies soos iridium self en word dit osmiridium genoem
Whewelliet
Whewelliet is 'n kalsiumoksalaat wat as mineraal voorkom, byvoorbeeld in laetemperatuur-hidrotermale are
Elektriese impedansie
Impedansie is 'n veralgemening van die reaksie op 'n aangelegde spanning V van die drie soorte elektroniese komponente (RLC) wat in 'n stroombaan of netwerk aangetref kan word. Die veralgemening berus op die gebruik van komplekse getalle. Die spanning kan