Swartmamba
Die Swartmamba is 'n uiters giftige slang wat inheems is aan dele van Afrika suid van die Sahara.
- Rooihartbees
- Die rooihartbees is 'n wildsbok wat in Suider-Afrika voorkom
- Eendagsvlieë
- Eendagsvlieë is insekte wat die grootste deel van hul lewe as larwes in die water deurbring en 'n unieke gedaantewisseling ondergaan voordat hulle as volwasse insekte binne een of enkele dae swerm, paar, eiers lê en doodgaan. Die volwasse dier vreet
- Exocoetidae
- Die Vlieënde visse (Exocoetidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Beloniformes. Daar is sewe genera met sestig spesies wat hoort tot dié familie en twaalf van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor
- Mieliegifbol
- Die mieliegifbol is 'n bekende lid en geofiet van die familie Amaryllidaceae, een van die Lelieagtiges. Die naam is afgelei van die feit dat die bol skynbaar giftig is en dat die plant die voorkoms van ʼn mielieplant het wanneer dit nie blom nie. 'n
- Oester
- 'n Oester is 'n eetbare weekdier van die familie Ostreidae. Die een skulp is hol en die ander plat. Oesters is gesogte eetgoed wêreldwyd. Daar kom twee spesies aan die Suid-Afrikaanse kus voor: Die Natalse rotsoester en die Kaapse oester. Die oester wat
- Piranha
- Piranhas is roofvisse uit Suid-Amerika wat met hul vlymskerp tande selfs groot soogdiere in 'n kort tydjie tot op die been skoonvreet. Nietemin is die meeste bloeddorstige verhale wat oor die visse vertel word, baie oordrewe. Volgens moderne bioloë
- Suid-Amerikaanse longvis
- Die Suid-Amerikaanse longvis is, soos die longvisse wat in Afrika voorkom, bale slanker as die Australiese longvisse. Hul vinne is verleng, is ook dunner, en die funksie is gewysig tot tasorgane. Verder is die skubbe kleiner en lê ingebed in die vis se
- Palingagtiges
- Palingagtiges (Anguilliformes) is 'n vis-orde wat hoort tot die klas Actinopterygii. Palings is visse met 'n verlengde liggaam wat in die see of in varswater voorkom. Slegs visse wat tot die orde Anguilliformes behoort, kan as palings beskou word
- Gestreepte hiëna
- Die gestreepte hiëna word veral in Klein-Asië, Noordoos-Afrika, die Midde-Ooste en Indië aangetref
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos