Swaeligsuur

Swaeligsuur is 'n anorganiese suur met die chemiese formule H2SO3 wat vorm wanneer swaweldioksied met water reageer:
August Kekulé
Friedrich August Kekulé, later Friedrich August Kekule von Stradonitz, was 'n Duitse organiese chemikus. Van die 1850's tot sy dood was Kekulé een van die mees prominente chemici in Europa, veral in die teoretiese chemie. Hy was die belangrikste stigter
Lys van Suid-Afrikaanse podsendings
Hier volg ’n alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse podsendings
Dichotomie
'n Dichotomie is 'n verdeling van 'n geheel in twee dele. Met ander woorde, hierdie paar dele moet gelyktydig:gesamentlik uitputtend wees: alles moet aan een of ander deel behoort, en onderling uitsluitend: niks kan gelyktydig aan albei dele behoort nie
Alternatiewe medikasie
Alternatiewe medikasie beskryf enige praktyk wat daarop gemik is om die genesingseffekte van medisyne te behaal, maar wat biologiese geloofwaardigheid ontbreek en ongetoets of ontoetsbaar is. Aanvullende medisyne, komplementêre en alternatiewe medisyne
Omgekeerde dobbelaar se dwaling
Die omgekeerder dobbellaar se dwaling, so benoem deur die filosoof Ian Hacking, is 'n dwaling van die Bayes-inferensie, wat 'n omgekeerde weergawe van die beter bekende dobbelaar se dwaling is. Dit is die verkeerde geloof dat 'n onwaarskynlike uitkoms van
Siviele sameswering
'n Siviele sameswering of samespanning is 'n ooreenkoms tussen twee of meer partye om 'n derde party van wettige regte te ontneem of om 'n derde party te mislei om 'n onwettige doel te bereik. 'n Sameswering kan ook verwys na 'n groep mense wat 'n
The European Skeptics Podcast
The European Skeptics Podcast (TheESP) is 'n weeklikse potgooi wat aangebied word deur twee skeptici wat verskillende Europese skeptiese organisasies in Europa verteenwoordig: András Gábor Pintér uit Hongarye en Pontus Böckman uit Swede. Jelena Levin
Dobbelaar se dwaling
Dobbelaar se dwaling, ook bekend as die Monte Carlo-dwaling of die Dwaling van die volwassenheid van kanse, is die verkeerde opvatting dat, as iets meer gereeld gebeur as normaal gedurende 'n gegewe periode, dit minder gereeld in die toekoms sal gebeur
GGO-samesweringsteorieë
GGO-samesweringsteorieë is 'n samesweringsteorie wat verband hou met die produksie en verkoop van geneties gemanipuleerde gewasse en geneties gemodifiseerde voedsel. Hierdie samesweringsteorieë sluit in bewerings dat landboubesighede, soos Monsanto
Sinéad O'Connor
Shuhada' Sadaqat was 'n Ierse sanger en musikant. Haar debuut-ateljee-album, The Lion and the Cobra, is in 1987 vrygestel en internasionaal opgeneem. Haar tweede ateljee-album, I Do Not Want What I Haven't Got (1990), het gloeiende resensies ontvang met