Suurstofisotoopanalise
Suurstofisotoopanalise is 'n navorsingsmetode wat in die geologie en geochemie baie aangewend word.
- Titus (Keiser)
- Titus Flavius Vespasianus 30 Desember 39 - 13 September 81, die tiende Romeinse keiser en word keiser op 24 Junie 79
- Magnetiese dipool
- 'n Magnetiese dipool is die eenvoudigste vorm waarin magnetisme optree wat waargeneem kan word. Alle minder eenvoudige magnetiese strukture kan uit dipole opgebou word
- Lewerplant
- Die lewerplant is 'n vygie. Dit groei op 'n hoogte van 700-1700 m op kwartsietdagsome.Dit kom voor in die Karoo Nasionale
- Streep (mineralogie)
- Die streep van 'n mineraal is dié kleur wat die stof het indien dit fyn gepoeier word. Dit word gewoonlik bepaal deur met die mineraal 'n streep te trek op 'n stuk ongeglasuurde porselein. Die stukkie porselein kan wit wees, maar vir liggekleurde strepe
- Arctocyonidae
- Die Arctocyonidae is 'n familie uitgestorwe soogdiere uit die Paleogeen. Die familie word gewoonlik in die (asblik)orde "Condylarthra" geplaas en onlangse taksonomiese ontleding van vroeë soogdiere het aangetoon dat ook die familie Arctocyonidae
- Doubs
- Die Doubs is 'n rivier in Frankryk en Switserland wat in die Saône en uiteindelik in die Rhône uitmond
- Kolligatiewe eienskappe
- Kolligatiewe eienskappe is in die termodinamika dié eienskappe wat net deur die aantal deeltjies en nie deur hulle grootte of massa bepaal word nie. Kolligatiewe eienskappe kan gebruik word om die molêre massa van 'n onbekende stof te bepaal, hoewel dit
- Gaius Sallustius Crispus
- Gaius Sallustius Crispus ca. 86 v.C. Amiternum - 35 v.C. was 'n Romeinse politikus, generaal en skrywer
- Taraxacum officinale
- Die perdeblom is 'n spesie uit die komposietefamilie Asteraceae. In hierdie familie is die blommetjies baie gereduseer en staan dig op mekaar in blomhofies. In perdeblomme is die blomhofies geel en hulle kan 'n hele veld geel kleur. Perdeblomme is
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos