Suurstof-16
Suurstof-16 is 'n stabiele isotoop van die element suurstof. Dit is sy volopste isotoop.
- Stikstof-15
- Stikstof-15 (chemiese notasie is 'n stabiele isotoop van die element stikstof. Dit is 'n taamlik seldsame isotoop
- Berillium-9
- Berillium-9 is 'n stabiele isotoop van berillium. Dit is die enigste stabiele isotoop
- Skis
- 'n Skis is 'n soort rots wat 'n gelaagde morfologie het en maklik in dun blokke of vlokke gesplyt word
- Koolstof-13
- Koolstof-13 is 'n stabiele isotoop van die element koolstof. Dit is 'n seldsame isotoop
- Was
- Onder wasse word 'n groot versameling vetterige vastestowwe verstaan, wat gewoonlik uit 'n mengsel van lipiede en/of alkane met 'n taamlik hoë molêre massa bestaan
- Berillium-10
- Berillium-10 is 'n radioaktiewe isotoop van berillium
- PETM-voorval
- Die PETM-voorval is 'n voorval aan die einde van die Paleoseen sowat 55 miljoen jaar gelede. In slegs 15–20 duisend jaar het die aarde se temperatuur met vyf grade verwarm. Dit is waarskynlik veroorsaak deurdat 2 000 gigaton koolstof in die atmosfeer
- Stikstof-14
- Stikstof-14 (chemiese notasie is 'n stabiele isotoop van die element stikstof. Dit is die volopste isotoop. Dit is een van min isotope wat se kern 'n onewe aantal protone en 'n onewe aantal neutrone bevat
- Litium-7
- Litium-7 is 'n stabiele isotoop van litium. Dit is die volopste isotoop
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in