Susan Shabangu
Susan Shabangu is 'n Suid-Afrikaanse politikus en sedert 2009 lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy het voorheen as minister van sosiale ontwikkeling gedien in die eerste kabinet van Cyril Ramaphosa en was van 26 Mei 2014 tot 26 Februarie 2018 minister van vroue in die presidensie in die tweede kabinet van Jacob Zuma.
- Shiva Ayyadurai
- V. A. Shiva Ayyadurai is 'n Indies-Amerikaanse wetenskaplike, ingenieur, en entrepreneur. Hy is bekend vir sy betwiste stelling dat hy die "uitvinder van e-pos" is, 'n stelling wat hy baseer op die elektroniese possagteware genaamd "EMAIL" wat hy as
- Thulas Nxesi
- Thembelani Waltermade Nxesi is 'n Suid-Afrikaanse politikus en sedert 30 Mei 2019 Minister van Werkverskaffing en Arbeid. Hy was van 26 Februarie 2018 tot 29 Mei 2019 Minister van Openbare Werke, van 30 Maart 2017 tot 26 Februarie 2018 Minister van Sport
- Badih Chaaban
- Badih Chaaban was 'n raadslid in die Kaapstadse stadsraad. Hy was 'n lid van die Afrika Moslem Party (AMP) toe hy in Augustus 2006 as raadslid aangewys is, maar het later die vloer oorgesteek om die National People's Party (NPP) te stig wat hy as
- West Texas Intermediate
- West Texas Intermediate (WTI), ook bekend as Texas-ligsoet, is 'n graad van ruolie wat as 'n maatstaf by die bepaling van oliepryse gebruik word. Hierdie graad word as ligte ruolie beskryf weens sy relatief lae digtheid, en as soet weens sy lae
- Charlie Adler
- Charles Michael "Charlie" Adler is 'n Amerikaanse akteur en komediant. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Transformers (2007), Transformers: Revenge of the Fallen (2009), en Transformers: Dark of the Moon (2011), en in die televisiereeks Sonic the
- Hi-5
- Hi-5 is 'n Afrikaanse seuns-musiekgroep van Pretoria, Suid-Afrika. In 2003 word hulle as die wenner van die ATKV se Crescendo-sangkompetisie aangewys. Die oorspronklike groeplede was Niel Schoombee, Nicolaas Swart, Shaun van Staden, Dihan Slabbert, en JP
- .aq
- .aq is die agtervoegsel van domeinname in Antarktika
- Brandon October
- Brandon October is 'n Suid-Afrikaanse sanger, TV-aanbieder en akteur. Hy het in 2002 die tweede plek in die Suid-Afrikaanse weergawe van die sangekompetisie Idols verower. Sy debuutalbum, Temptation is in Oktober 2003 vrygestel en word in 2004 vir 'n SAMA
- .as
- .as is die agtervoegsel van domeinname in Amerikaans-Samoa
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in