Supra Mahumapelo
Supra Mahumapelo is 'n Suid-Afrikaanse politikus en provinsiale voorsitter van Noordwes in die African National Congress. Hy dien van 21 Mei 2014 tot 23 Mei 2018 as die vyfde premier van Noordwes. Sy voorganger in hierdie hoedanigheid was Thandi Modise en sy opvolger was Job Mokgoro.
- Bishop Lavis
- Bishop Lavis is 'n voorstad van Kaapstad, geleë op die Kaapse Vlakte van die Wes-Kaap, Suid-Afrika
- Oxford English Dictionary
- Die Oxford English Dictionary (OED) is die vernaamste geskiedkundige woordeboek van Engels en word deur Oxford University Press (OUP) uitgegee. Dit dokumenteer die historiese ontwikkeling van Engels, dien as 'n omvattende hulpbron vir geleerdes en
- Delft, Kaapstad
- Delft is 'n township in Kaapstad. Volgens die 2011-sensus het Delft 'n bevolking van 152 030 gehad
- Coetzee
- Coetzee of Coetsee is 'n Afrikaanse van wat algemeen in Suid-Afrika onder Afrikaners voorkom. Die stamvader van hierdie van in Suid-Afrika was Dirk Coetsee, wat in 1679 by die Kaap aangeland het. Hy woon vir vier jare aan die Kaap toe hy na Stellenbosch
- Mostert
- Mostert is 'n Afrikaanse en Nederlandse van en kan verwys na:Chaz Mostert, Australiese motorrenjaer Chris Mostert, Nederlandse saksofoonspeler Dirk Mostert (1897–1982), Suid-Afrikaanse skrywer Franco Mostert, Suid-Afrikaanse rugbyspeler Frederick
- Rosemary Capa
- Rosemary Nokuzola Capa is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
- David Mahlobo
- David Mahlobo is 'n Suid-Afrikaanse politikus en adjunkminister van menslike nedersettings, water en sanitasie. Hy is 'n voormalige Minister van Energie asook voormalige Minister van Staatsveiligheid
- Nkhensani Kate Bilankulu
- Nkhensani Kate Bilankulu is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
- Thoko Didiza
- Angela Thokozile Didiza is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy was as minister opgeneem in die Kabinet van Thabo Mbeki van 1999 tot 2008, en dien weer as Minister van Landbou, Grondhervorming en
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in