Sultanaat Atjeh
Die Sultanaat Atjeh was 'n staat in die noorde van Sumatra vanaf die 15de eeu tot 1903.
- Cryptosporidium
- Cryptosporidium is 'n genus van eensellige eukariote sporosoë wat as parasiete warmbloedige diere en ook die mens besmet en die siekte kriptosporidiose veroorsaak
- Koolstof-13
- Koolstof-13 is 'n stabiele isotoop van die element koolstof. Dit is 'n seldsame isotoop
- Stikstof-14
- Stikstof-14 (chemiese notasie is 'n stabiele isotoop van die element stikstof. Dit is die volopste isotoop. Dit is een van min isotope wat se kern 'n onewe aantal protone en 'n onewe aantal neutrone bevat
- Toxoplasma gondii
- Toxoplasma gondii is 'n eukariotiese sporosoo wat die katsiekte toksoplasmose veroorsaak
- 394 v.C.
- Suurstof-18
- Suurstof-18 is 'n stabiele isotoop van die element suurstof. Dit is 'n seldsame isotoop
- Berillium-10
- Berillium-10 is 'n radioaktiewe isotoop van berillium
- Banská Bystrica
- Banská Bystrica is 'n nedersetting in Slowakye
- Fluoor-18
- Fluoor-18 is 'n sintetiese radioaktiewe isotoop van fluoor
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in