Suid-Sumatra
Suid-Soematra is 'n provinsie op die eiland Soematra in Indonesië. Die provinsie grens in die suide aan Lampung, in die weste aan Bengkulu en in die noorde aan Jambi. Net uit die kus word die eilande Banka en Billiton bevind wat in 2000 van die provinsie Suid-Soematra geskei is om die nuwe provinsie Banka-Billiton te vorm. Die hoofstad van Suid-Soematra is Palembang.
- Parenkiem (soölogie)
- Parenkiem is 'n term uit die soölogie waarmee die funksionele dele van 'n orgaan aangedui word, in teenstelling tot die dele wat vir die struktuur sorg, met name steun- of bindweefsel. Dit ontwikkel uit die embrionale mesoderm
- Pulau Beringin (Pulau Beringin)
- Pulau Beringin is 'n bestuurslaag in die regentskap Ogan Komering Ulu Selatan van die provinsie Suid-Sumatra, Indonesië. Pulau Beringin tel 3 300 inwoners in die volkstelling van 2010
- Pulau Beringin (Kikim Selatan)
- Pulau Beringin is 'n bestuurslaag in die regentskap Lahat van die provinsie Suid-Sumatra, Indonesië. Pulau Beringin tel 1 130 inwoners in die volkstelling van 2010
- Pulau Beringin (onderdistrik)
- Pulau Beringin is 'n onderdistrik (kecamatan) in die regentskap Ogan Komering Ulu Selatan van die provinsie Suid-Sumatra, Indonesië
- Yusuf Cassim
- Yusuf Cassim is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA
- Patrick Atkinson
- Patrick Atkinson is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA
- Timothy Brauteseth
- Timothy Brauteseth is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA
- Malcolm Figg
- Malcolm Figg is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA
- Anchen Dreyer
- Anchen Dreyer is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA
- Wakanda
- Wakanda is 'n fiktiewe land in Amerikaanse strokiesverhale van Marvel Comics. Dit is geskep deur die skrywer-redakteur Stan Lee en die kunstenaar Jack Kirby, en verskyn die eerste keer in Fantastic Four #52. Wakanda word uitgebeeld as 'n land in Oos