Suid-Sotho

Die taal Suid-Sotho word deur sowat 5,6 miljoen mense, hoofsaaklik Suid-Sotho's, gepraat (2011-sensus), van wie 4 240 000 in Suid-Afrika waar dit 'n amptelike taal is. Dit is ook die amptelike taal van Lesotho en het daar 1 770 000 sprekers. Daar is 'n paar ortografiese verskille tussen die Suid-Sotho van Suid-Afrika en dié van Lesotho. Suid-Sotho is deel van die Sotho-taalfamilie. Dit is ook 'n amptelike taal van Zimbabwe.
Elektrisiteitsvoorsiening
Elektrisiteitsvoorsiening is die verskaffing van elektrisiteit aan gebruikers op plaaslike, streek- en nasionale vlakke. Dit bestaan uit die ontwikkeling van elektrisiteit, die transmissie van elektrisiteit via hoëspanningsnetwerke en die verspreiding
John Galsworthy
John Galsworthy (1867–1933) het in die eerste dertig jaar van die 20ste eeu 'n groot aantal Engelse romans en toneelstukke geskryf. Hy is veral bekend vir sy romansiklus The Forsyte saga. Die Engelse skrywer John Galsworthy is op 14 Augustus 1867 in
Mary Renault
Mary Renault is die skrywersnaam van Mary Challans. Sy was 'n leerling van Clifton High School in Bristol, waarna sy verder aan die St. Hugh's College en Radcliffe Infirmary in Oxford gestudeer het
Nikolai Rimski-Korsakof
Nikolai Andreiewitsj Rimski-Korsakof was 'n Russiese komponis wat in Tichwin naby Sint Petersburg gebore is. Toe hy 12 jaar oud was, het die gesin na Sint Petersburg verhuis, waar hy die Vlootakademie bygewoon het. Van sy 15de jaar af het hy musieklesse
Lama (dier)
Saam met kamele vorm lamas die soogdierinfraorde Eeltpotiges (Tylopoda). Die habitat van hierdie kameelagtige diere is beperk tot Suid-Amerika. In teenstelling met kamele, wat aangepas is by 'n lewe in plat woestyngebiede, kom lamas hoofsaaklik in
Skubdier
Skubdiere, soos miereters of Ietermagoë, is soogdiere wat deur die aanwesigheid van opvallende horingskubbe gekenmerk word. Die voorpote het sterk graafkloue waarmee mier- en termietneste oopgegrawe word
Aleksandr Borodin
Aleksandr Borodin, een van die belangrikste Russiese komponiste van die 19de eeu, is in Sint Petersburg gebore. Hy het as skoolseun klavier, fluit en tjello leer speel en ook gekomponeer. Van 1850 af het hy in die chemie gestudeer en sy doktorsgraad het
Klawers
Die naam klawers verwys na ’n groep plante wat tot die genus Trifolium van die vlinderblommige plante behoort. Die rooi, geel of wit blomme van hierdie genus is in 'n trosvormige bloeiwyse om die bloeisteel gerangskik. Spesies van klawers wat wild in
Blomriet
Die naam kanna kan vir enige plant wat tot die genus Canna behoort, gebruik word. Die genus, wat ongeveer 50 spesies insluit, is inheems in die tropiese dele van Amerika. As sierplante het dit so gewild geword dat dit feitlik oor die hele wêreld versprei
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos