Suid-Ndebele
Suid-Ndebele is 'n taal in die Nguni-taalfamilie. Dit is 'n amptelike taal van Suid-Afrika waar dit deur ongeveer 1 090 000 mense as moedertaal gepraat word (2011-sensus), hoofsaaklik in Mpumalanga, Gauteng, Noordwes en die Limpopoprovinsie.
- France Prešeren
- France Prešeren was 'n Sloweense digter. Sy energieke en emosionele, tog nie kraslik sentimentele, lirieke het hom die hoofverteenwoordiger gemaak van die Romantiek in Slowenië
- Ludwig Wittgenstein
- Ludwig Josef Johann Wittgenstein was 'n Oostenrykse filosoof wat hoofsaaklik in logika, die filosofie van wiskunde, die geestesfilosofie en die taalfilosofie gewerk het. Hy het aansienlike invloed op die 20ste eeuse filosofie gehad, veral in die
- Immanuel Kant
- Immanuel Kant was 'n 18de-eeuse Duits-sprekende filosoof in die Pruisiese stad van Koningsberg. Hy word as een van die mees invloedryke denkers in Europa en van die Verligting beskou
- Gottlob Frege
- Friedrich Ludwig Gottlob Frege was 'n Duitssprekende wiskundige wat 'n logikus en filosoof geword het. Hy het 'n belangrike rol vervul in die stigting van beide wiskundige logika en analitiese filosofie, en is een van die groot geeste van 20ste eeuse
- Tswana
- Die taal Tswana is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika en 'n amptelike taal van Zimbabwe. Dit word deur ongeveer 4,1 miljoen mense as moedertaal gepraat (2011-sensus), hoofsaaklik Tswanas. Tswana vorm deel van die Sotho-taalfamilie
- Venda (taal)
- Die taal Venda is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika. Dit word deur sowat 1,3 miljoen as moedertaal gepraat (2011-sensus), hoofsaaklik Vendas. Venda word ook deur ongeveer 84 000 in Zimbabwe gepraat, waar dit 'n amptelike taal is. Dit
- Noord-Sotho (taal)
- Die taal Noord-Sotho is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika. Dit word deur ongeveer 4 618 500 mense as moedertaal gepraat (2011-sensus), hoofsaaklik Noord-Sotho's. Noord-Sotho is deel van die Sotho-taalfamilie en die Bantoetale
- Stephen Watson
- Stephen Watson was 'n Suid-Afrikaanse digter en akademikus
- 2004-Drienasiesreeks
- Die 2004-Drienasiesreeks was die negende keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het. Dit is vanaf 17 Julie tot 21 Augustus oor ses wedstryde beslis met elke span wat vier wedstryde gespeel het. Suid-Afrika
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in