Suid-Amerika
Suid-Amerika is 'n kontinent in die Westelike Halfrond van die Aarde met meeste van sy gebied in die Suidelike Halfrond. Die kontinent lê tussen die Stille Oseaan en die Atlantiese Oseaan. Die Andesgebergtes loop langs die westekant van die kontinent af. Die gebied oos van die Andes is hoofsaaklik tropiese reënwoude met die Amasonerivier wat deur die noordelike kant van Suid-Amerika, net suid van die ewenaar, vloei.
- Robert Koch
- Robert Heinrich Hermann Koch was 'n Duitse medikus en mikrobioloog. Hy het beroemdheid verwerf vir die ontdekking van die tuberkel bacillus (1882) en cholera bacillus (1883) en vir sy ontwikkeling van "Koch se postulate". Koch was een van die stigters van
- Francisco Goya
- Die Spaanse skilder Francisco Goya (1746-1828) word as een van die veelsydigste en oorspronklikste kunstenaars in die Weste beskou. Naas amptelike staatsieportrette van die Spaanse koning en sy gesin het hy ook etse - dikwels in die vorm van satiriese
- Mekka
- Mekka is die heiligste stad van die Islam en lê in Saoedi-Arabië. Mekka het 'n bevolking van 1 700 000 (2007-sensus) en 'n oppervlakte van 850 km². Die Kaäba in Mekka is die rigting, of kiebla, van die daaglikse islamitiese gebed. In 570 is
- Christophorus Columbus
- Christophorus Columbus was 'n Italiaanse seevaarder, ontdekkingsreisiger en handelaar wat in 1492 oor die Atlantiese Oseaan gevaar het en die Amerikas bereik het. Met die hulp van Spanje het hy vier reise onderneem op soek na 'n nuwe seeroete na Indië
- Klawers
- Die naam klawers verwys na ’n groep plante wat tot die genus Trifolium van die vlinderblommige plante behoort. Die rooi, geel of wit blomme van hierdie genus is in 'n trosvormige bloeiwyse om die bloeisteel gerangskik. Spesies van klawers wat wild in
- Blomriet
- Die naam kanna kan vir enige plant wat tot die genus Canna behoort, gebruik word. Die genus, wat ongeveer 50 spesies insluit, is inheems in die tropiese dele van Amerika. As sierplante het dit so gewild geword dat dit feitlik oor die hele wêreld versprei
- Angus Wilson
- Angus Frank Johnstone Wilson word deur sommige kenners as die belangrikste Engelse romanskrywer na die Tweede Wêreldoorlog beskou. Sy werke is skerp ironies in hul ontleding van die Engelse gemeenskap, veral van die kulturele establishment. 'n Belangrike
- Verkleurmannetjie
- Die verkleurmannetjie of trapsuutjie (Chamaeleonidae) is 'n familie van die skubreptiele. Die meeste verkleurmannetjies kan hul vel se kleur vir kamoeflering verander, of om hul gemoedstoestand aan ander verkleurmannetjies aan te dui. Die grootste spesies
- John Osborne
- John James Osborne (1929–1994) word as een van die belangrikste Engelse toneelskrywers van ná die Tweede Wêreldoorlog beskou. Veral met sy toneelstuk Look back in anger (1956) het hy groot nasionale en internasionale bekendheid verwerf. Hy word ook as
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos