Stikstof-14
Stikstof-14 (chemiese notasie is 'n stabiele isotoop van die element stikstof. Dit is die volopste isotoop. Dit is een van min isotope wat se kern 'n onewe aantal protone en 'n onewe aantal neutrone bevat.
- Koolstof-13
- Koolstof-13 is 'n stabiele isotoop van die element koolstof. Dit is 'n seldsame isotoop
- Suurchloried
- 'n Suurchloried of asielchloried is 'n organiese chemiese verbinding wat die funksionele groep -(C=O)Cl bevat. Hulle maak deel uit van die suurhaliede -(C=O)X, waar X=F, Cl, Br of I. Hierdie funksionele groep ontstaan wanneer die -OH groep van 'n
- Koudeks
- 'n Koudeks is 'n knol, 'n verdikte wortel, stingel of deel van die stam van 'n plant wat vlak bo of vlak onder die grond groei. Die blare en die blomme sit op hierdie verdikte deel. Plante met 'n koudeks word by talle plantfamilies aangetref
- Chloried
- 'n Chloried is 'n chemiese stof wat chloor in 'n oksidasietoestand van -1 bevat
- Chloraat
- 'n Chloraat is 'n sout wat die ClO−3-ioon bevat, wat die suurres van chloorsuur HClO3 is
- Eoseen-Oligoseen-uitwissing
- Die Eoseen-Oligoseen-uitwissing van 33,7 miloen jaar gelede is een van kleiner uitwissingsvoorvalle in die Aarde se geskiedenis
- Triakontaschoinos
- Die Triakontaschoinos is die Griekse naam vir 'n deel van Nubië wat geleë was tussen die eerste en tweede katarakte (stroomversnellings) van die Nylrivier. Die naam beteken dertig (τριακοντα) myl (σχοινος) en die gebied van dertig myl
- Digpakking
- Digpakking is 'n belangrike begrip in die kristallografie
- Chemiese binding
- Chemiese binding is die kragte wat molekules of kristalle by mekaar hou
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in