Stevens Mokgalapa
Stevens Mokgalapa is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat tussen 2019 en 2020 as die uitvoerende burgemeester van Pretoria gedien het. Voorheen was hy 'n lid van die Nasionale Vergadering vir die Demokratiese Alliansie en het die kiesafdeling Gauteng verteenwoordig.
- Parsi
- Die Parsi's is 'n Zoroastriese gemeenskap wat tydens die Islamitiese verowering van Persië in 636–651 na die Indiese subkontinent migreer het. Volgens die Qissa-i Sanjan het Parsi's tussen die 8ste en 10de eeu uit Groter Iran hulle in Gujarat gevestig
- Dilma Rousseff
- Dilma Vana Rousseff is 'n Brasiliaanse politikus wat vanaf 1 Januarie 2011 tot 31 Augustus 2016 as die 36ste president van Brasilië gedien het. Sy is die eerste vrou wat hierdie amp beklee het en is 'n lid van die Brasiliaanse Arbeidersparty
- Turke
- Die Turke, ook bekend as Anatoliese Turke, is 'n Turkse etniese groep inheems aan Turkye en hulle praat Turks, 'n Turkse taal, as moedertaal. Hulle is die grootste etniese groep in Turkye sowel as die grootste etniese groep onder die sprekers van Turkse
- Krieketwêreldbeker 1975
- Die Krieketwêreldbeker 1975 is van 7 tot 21 Junie 1975 in Engeland beslis. Dit was die eerste krieketwêreldbeker van die vierjaarlikse krieketwêreldkampioenskap in internasionale eendagkrieket (EDI) wat deur die Internasionale Krieketkonferensie
- Krieketwêreldbeker 1992
- Die Krieketwêreldbeker 1992 is van 22 Februarie tot 25 Maart 1992 in Australië en Nieu-Seeland beslis. Dit was die vyfde krieketwêreldbeker van die vierjaarlikse krieketwêreldkampioenskap in internasionale eendagkrieket (EDI) wat deur die
- Perse
- Die Perse is 'n Irannese etniese groep inheems aan Iran en hulle praat Persies, 'n Irannese taal. Hulle is die grootste etniese groep in Iran sowel as die grootste etniese groep onder die sprekers van Irannese tale. Perse vorm die titulêre nasie van Iran
- Romani
- Romani of Romanes is 'n Indo-Ariese taal wat hoofsaaklik in Sentraal- en Oos-Europa deur 3 miljoen Roma gepraat word. Dit is verwant aan Hindi en Oerdoe. In Kosowo en Noord-Masedonië word Romani as plaaslike ampstaal erken en in Duitsland, Finland
- Britse Maagde-eilande
- Die Britse Maagde-eilande, amptelik die Maagde-eilande, is 'n eilandgroep in Noord-Amerika en 'n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk met 'n oppervlakte van 153 km² en 'n bevolking van 30 030 in 2019
- Dene
- Die Dene is 'n Germaanse nasie en etniese groep inheems aan Denemarke wat 'n gemeenskaplike Deense afkoms, kultuur en geskiedenis deel, en Deens as moedertaal praat. Alternatiewelik is Dene diegene wat in Denemarke woon of in Denemarke gebore is. Omdat
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in