Steven Jafta

Steven Mahlubanzima Jafta is 'n Suid-Afrikaanse politikus en lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African Independent Congress.
Patrick Sibande
Patrick Sibande is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
Mcebisi Jonas
Mcebisi Jonas was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika en van die Oos-Kaapse Provinsiale Wetgewer vir die ANC
Zodwa Dlamini
Zodwa Dlamini is 'n Suid-Afrikaanse wetenskaplike en voormalige Republiek van Suid-Afrika-Hoof Afgevaardigde vir die Lesotho-hoogland waterkommissie
Gregorio Allegri
Gregorio Allegri was 'n Romeinse komponis
Klavierconcerto nr. 6 (Mozart)
Klavierkonsert nr. 6 in B-mol-majeur, K. 238, is 'n klavierkonsert wat deur die 20-jarige Wolfgang Amadeus Mozart in 1776 gekomponeer is
Vioolconcerto nr. 1 (Mozart)
Wolfgang Amadeus Mozart se Vioolconcerto nr. 1 in B-mol majeur, K. 207, was eers vermeen om in 1775 gekomponeer te gewees het, tesame met die ander vier totaal egte vioolconcerto's. Handskrifanalise en die manuskrippapier waarop die concerto geskryf is
Klavierconcerto nr. 12 (Mozart)
Klavierconcerto nr. 12 in A-majeur, K. 414 (385p), is in die herfs van 1782 in Wene gekomponeer. Dit is vir soloklavier, twee hobo's, twee fagotte (opsioneel), twee Franse horings, en strykinstrumente geskryf. Net soos die ander twee Weense
Klavierconcerto nr. 7 (Mozart)
Die Konsert vir drie klaviere en orkes in F-majeur, nr. 7, K. 242 is een van drie klavierkonserte wat Wolfgang Amadeus Mozart in 1776 op die ouderdom van 20 gekomponeer het. Die oorspronklike weergawe, wat in Februarie 1776 voltooi is, is vir drie
Thomas Tallis
Thomas Tallis was 'n Engelse komponis
Sinéad O'Connor
Shuhada' Sadaqat was 'n Ierse sanger en musikant. Haar debuut-ateljee-album, The Lion and the Cobra, is in 1987 vrygestel en internasionaal opgeneem. Haar tweede ateljee-album, I Do Not Want What I Haven't Got (1990), het gloeiende resensies ontvang met