Stella Ndabeni-Abrahams
Stella Ndabeni is die dienende minister van Kleinsakeontwikkeling, voorheen minister van Kommunikasie, Telekommunikasie en Poswese en 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.
- Mandla Mandela
- Mandla Mandela is sedert 2009 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
- Buti Manamela
- Buti Manamela is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
- Mathole Motshekga
- Mathole Serofo Motshekga is 'n Suid-Afrikaanse politikus en prokureur. Hy is 'n dienende lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress, en 'n voormalige parlementêre hoofsweep van die party
- Joe Phaahla
- Mathume Joseph Phaahla is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress, algemeen bekend as Joe Phaahla. Op 5 Augustus 2021 is Dr. Phaahla deur president Cyril Ramaphosa as die nuwe minister van Gesondheid van Suid
- Ben Martins
- Dikobe Ben Martins is 'n voormalige kabinetsminister en lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
- Hlengiwe Mkhize
- Hlengiwe Mkhize was 'n kabinetsminister en 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
- Dipuo Peters
- Elizabeth Dipuo Peters was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die regerende African National Congress (ANC
- Australiese krieketbalpeuterskandaal van 2018
- In Maart 2018 was die Australiese nasionale krieketspan betrokke by 'n balpeuterskandaal tydens en na afloop van die derde Toets teen Suid-Afrika in Kaapstad toe Cameron Bancroft deur televisiekameras uitgevang is, terwyl hy probeer het om die een kant
- Ngoako Ramatlhodi
- Ngoako Ramatlhodi is 'n senior lid van die African National Congress. Hy was Suid-Afrika se Minister van Staatsdiens en Administrasie van 2015 tot Maart 2017. In die eerste Zuma-administrasie was hy 'n LP en 'n omstrede lid van die Regterlike
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos