Steampunk
Steampunk is 'n literêre stroming wat in die 1980's as 'n subgenre van wetenskapsfiksie en wetenskapsfantasie na vore gekom en intussen tot 'n selfstandige kunsgenre, 'n kulturele beweging met sy eie styl, estetiek en subkultuur ontwikkel het.
- Kerkhof
- 'n Kerkhof is 'n begraafplaas wat meestal in die hof van die kerk aangelê is. Binne hierdie begraafplaas bevind 'n mens soms 'n sogenaamde kerkhofhuis met begroetings- of afskeidsruimte waar daar kort voor die eintlike begrafnis aan die oorledene die
- Christendom in Belarus
- Met meer as 100 etniese en godsdienstige groepe word na Belarus as 'n multi-etniese en multi-religieuse land verwys. In die 9de eeu het Belarus onder die heerskappy van Kiëf-Roes gekom en is vervolgens gekersten. Sy veelsydigheid en kulturele rykdom het
- Timothy Eaton
- Timothy Eaton was 'n Kanadese sakeman van Presbiteriaanse Ulster-Skotse afkoms wat bekendheid verwerf het as die stigter van T. Eaton Co. Ltd., Kanada se grootste afdelingswinkelketting wat op sy hoogtepunt winkels dwarsoor die land bedryf en kantore in
- Harland and Wolff
- Harland & Wolff Heavy Industries is 'n Noord-Ierse swaaringenieurswese-maatskappy met skeepsbou en windkragsentrales as sy kernbedrywighede. Die hoofkwartier is in Belfast gesetel
- Gaeltacht
- Gaeltacht is die Ierse term vir 'n Ierssprekende streek
- Falco (sanger)
- Falco was die verhoognaam van Johann "Hans" Hölzel, 'n Oostenrykse sanger en musikant van wêreldfaam, wat hy uit bewondering vir die DDR-skispringer Falko Weißpflog in 1977 gekies het. Sy treffer Rock Me Amadeus is tot vandag die enigste liedjie met
- V-Zug
- V-Zug AG is 'n vervaardiger van huishoudelike toestelle wat sy hoofkwartier in Zug, Switserland het. Saam met twee ander ondernemings, Gehrig Group AG en Sibir Group AG, word V-Zug as die afdeling Huishoudelike toestelle binne die Metall-Zug-groep bedryf
- Cobh
- Cobh [ˈkoʊv], Iers: an Cóbh, tussen 1850 en 1920 Queenstown, is 'n gewilde toeristeoord en seehawe aan die suidkus van die graafskap Cork, Republiek Ierland
- Nokia Lumia 930
- Nokia Lumia 930 is 'n topvlak-slimfoon wat deur Nokia ontwikkel is en waarop Microsoft se Windows Phone 8.1-bedryfstelsel loop. Die toestel is op 2 April 2014 gedurende die Microsoft Build 2014-konferensie bekend gestel en in Julie 2014 as opvolger van
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos