Statistiek

Statistiek word meermale beskryf as die wetenskap wat met die insameling en ontleding van data (waarnemings) te make het, asook met die maak van gevolgtrekkings en die neem van besluite op grond van dié ontledings. Dit is gebaseer op statistiese teorie wat 'n vertakking is van toegepaste wiskunde. In statistiese teorie word willekeurigheid en onsekerheid gemodelleer deur van waarskynlikheidsleer gebruik te maak. Die beoefening van statistiek behels die beplanning, opsomming en interpretasie van sekere waarnemings. Die doel van statistiek is om die beste inligting moontlik vanuit die data beskikbaar te maak en daarom reken baie outeurs dat statistiek 'n vertakking van besluitnemingsteorie is. Die data waarna hier verwys word, word normaalweg verkry deur waarnemings te maak van 'n deel (steekproef) van die geheel (universum) wat bestudeer word.
Arrhenius se vergelyking
Arrhenius se vergelyking is 'n eenvoudige dog verbasend akkurate formule wat die temperatuurafhanklikheid van die snelheidskontante en daarom ook die reaksiesnelheid van 'n chemiese reaksie beskryf. Die vergelyking is vir die eerste keer voorgestel deur
Portlandsement
Portlandsement is die algemeenste soort sement in gebruik in die meeste wêrelddele en maak 'n basiese bestanddeel uit van beton, dagha, pleister en baie gewone bryvulsels. Dit bestaan uit 'n fyn poeier, wat vervaardig word deur portlandsementklinker, 'n
Uitlaatgas
Die uitlaatgas van 'n motor is die resultaat van die verbrandingsreaksie in 'n enjin se verbrandingskamer
Onsekerheidsbeginsel
In kwantumfisika, verwys die Heisenberg onsekerheidsbeginsel na die stelling dat die waarneem van die posisie van 'n partikel in 'n klein deel van ruimte die momentum daarvan onseker maak; en teenoorgesteld as die momentum presies gemeet word is die
Skakelaar
'n Elektriese skakelaar is 'n toestel wat se funksie is om twee geleiers aan mekaar te verbind of die verbinding tussen twee elektriese geleiers te onderbreek. Die bekendste skakelaars is dié wat in gewone huishoudelike toepassings gebruik word om ligte
Niersteen
Nierstene is vastestofneerslae van opgeloste minerale in urine wat in die nier of ureter gevind word. Hulle wissel in groottes van so klein as 'n korreltjie sand tot so groot as 'n grondboontjie. Nierstene verlaat tipies die liggaam saam met die
Poudre B
Poudre B was die eerste rooklose kruit vir gebruik in vuurwapens
Wetenskaplike notasie
Wetenskaplike notasie is 'n drywende kommanotasie met grondtal 10. Dit is 'n manier om baie groot en klein getalle voor te stel as die aantal heel magte van 10. Die getalle word weergegee in die vorm waar die eksponent b 'n heelgetal is en a enige reële
Transesterifikasie
In organiese chemie is transesterifikasie die proses waardeur die alkoksiegroep van 'n ester deur 'n ander alkohol uitgeruil word. Hierdie reaksies word dikwels gekataliseer deur die byvoeging van 'n suur of basis
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in