Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit

Tshwane is vanaf 5 Desember 2000 'n metropolitaanse gebied in Gautengprovinsie, Suid-Afrika, wat die stad Pretoria insluit.
Kilometer
'n Kilometer is 'n metrieke eenheid van lengte gelyk aan 1000 meter, en is afkomstig van die Griekse woorde khilia, wat duisend beteken, en metro, wat telling of mate beteken. Dit is ongeveer gelyk aan 0,621 myl, 1094 jaart of 3281 voet. 'n Kilometer is
Tweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfontein
Tweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfontein is 'n plaas wat in die provinsie Noordwes ongeveer 200 km wes van Pretoria lê en amptelik by die Landmeter-Generaal geregistreer is
Statistiek Suid-Afrika
Statistieke Suid-Afrika is die nasionale statistiekraad van Suid-Afrika. Dit is daargestel ná die Wet op Statistieke no. 6 van 1999 deur die Parlement van Suid-Afrika bekragtig is. Statistieke Suid-Afrika is geskep met die doel om tydige, akkurate en
Endemie (ekologie)
Endemies in biologie en ekologie beteken eksklusief inheems aan 'n plek of biota. Dit is in kontras met 'n aantal ander terme wat "nie inheems" beteken. Let daarop dat dit ook onderskei word van inheems: 'n Endemiese spesie is uniek aan daardie plek of
Saterdag
Saterdag is die weeksdag tussen Vrydag en Sondag. Die naam is uniek tussen al die ander dagname, omdat dit afkomstig is van die Romeinse god Saturnus, terwyl die ander ses afkomstig van Saksiese gode is. Die naam beteken "Saturnus se dag
Wiki
'n Wiki of wiki is 'n webwerf wat 'n gebruiker toelaat om inhoud by te voeg, net soos in 'n Internetforum, maar maak ook die verandering daarvan deur enige ander gebruiker moontlik
Woensdag
Woensdag is die weeksdag tussen Dinsdag en Donderdag. Die naam is afkomstig van die Ou Engelse wodnesdæg, wat "Wodan se dag" beteken. Die astrologiese teken van die planeet Mercurius stel Woensdag voor, wat dies mercurii vir die Romeine was. In Engels
Republiek
'n Republiek, in die mees basiese sin, is 'n staat waarin soewereiniteit uiteindelik vanaf die mense afkomstig is, eerder as vanuit 'n oorerflike of ander beginsel
Maandag
Maandag is die weeksdag tussen Sondag en Dinsdag. Die naam is afkomstig van Mona, die Sakse maangod, en beteken "Mona se dag
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in