Sport

'n Sport kan omskryf word as 'n fisieke- of denkspel wat in kompetisieverband gespeel kan word. Sport kan ook as ontspanning beoefen word. Alle sporte het reëls wat nagekom moet word. Die beoefening van sport kan mense aktief en gesond hou, vandaar die slagspreuk: 'n gesonde liggaam huisves 'n gesonde gees.
Natalie du Toit
Natalie du Toit OIG OIS is 'n bekende Suid-Afrikaanse swemmer
Hoërskool Sand du Plessis
Hoërskool Sand du Plessis is 'n Afrikaanse sekondêre skool in Hospitaalpark in Bloemfontein, Suid-Afrika. Die skool is genoem na 'n voormalige administrateur van die Oranje-Vrystaat, mnr. J.W.J.C. (Sand) du Plessis. Hulle bynaam is Sannies en die skool
Mana Pools
Mana Pools is 'n deel van die benedestroom van die Zambezirivier in Zimbabwe. Na elke reënseisoen verander die alluviale gebied in groot mere. As hierdie mere stadig opdroog en kleiner word, lok die gebied talle groot diere wat op soek is na water. Dit
Amerikaanse presidentsverkiesing 2008
Die Amerikaanse presidentsverkiesing van 2008 is op 4 November 2008 gehou om te bepaal wie George W. Bush as die 44ste President van die Verenigde State van Amerika sal opvolg. Volgens Amendement XXII van die Grondwet van die Verenigde State kon Bush nie
Suid-Afrikaanse referendum van 1992
Tydens die Suid-Afrikaanse referendum van 1992 is Suid-Afrikaanse kiesers gevra om 'n ja- of nee-stem uit te bring vir onderhandelings om 'n einde aan apartheid te bring. Die stemming het op 17 Maart 1992 plaasgevind en was tot wit stemgeregtiges beperk
Borgias
Die Borgia-familie was 'n skatryk Spaans-Italiaanse familie in die 15de en 16de eeu. Die familie word onthou vir hulle wrede vasberadenheid om politieke mag te bekom en hul korrupte houvas op die pousdom tydens die Renaissance. Daar word selfs beweer dat
Olympia-park
Olympia-park is 'n veeldoelige stadion in Rustenburg, Suid-Afrika. Die stadion word meestal vir rugby- en sokkerwedstryde gebruik. Dit kan 30 000 toeskouers huisves
Roderik
Roderik was die laatste koning van die Wes-Gote in Spanje en het vir 'n kortstondige periode van 710 tot 711 regeer. Hy is 'n relatief obskure figuur in die geskiedenis oor wie min met sekerheid gesê kan word
Suid-Afrikaanse referendum van 1983
Tydens die Suid-Afrikaanse referendum van 1983 is Suid-Afrikaanse kiesers gevra om vir of teen die grondwet van 1983 te stem. Die grondwet stel 'n driekamerparlement voor waarin Kleurlinge en Indiërs in aparte kamers verteenwoordig sal wees. Die stemming
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos