Spekulatiewe fiksie

Spekulatiewe fiksie is 'n literêre sambreelterm vir narratiewe fiksie met bonatuurlike of futuristiese elemente. Alhoewel daar in vakkringe geen gevestigde definisie van spekulatiewe literatuur bestaan nie, word genres of subgenres soos wetenskapsfiksie, fantasieliteratuur, superheldefiksie, wetenskapsfantasie, gruwelfiksie, utopiese en distopiese fiksie en bonatuurlike fiksie dikwels hierby ingesluit.
Donis
Donis is 'n Litause musiekprojek wat deur die multi-instrumentalis Donatas Bielkauskas, 'n boorling van Klaipėda, in die lewe geroep is en hom op ambient-, neofolk- en eksperimentele musiek toespits. Donatas Bielkauskas was naas Donis ook lid van vier
Gustav II Adolf
Gustav II Adolf, het tussen 1611 en 1632 as koning van Swede geregeer. Hy word as die stigter van die Sweedse Ryk beskou wat tydens die sogenaamde Stormaktstiden of Goue Tydperk, danksy sy politieke vernuf en militêre bekwaamheid, tot 'n Europese groot
Domesday Book
Die Domesday Book is 'n nasionale register van bates wat volgens 'n opname in Engeland en dele van Wallis, in 1086 saamgestel is. Dit word tans in die Verenigde Koninkryk se Nasionale Argiewe te Kew in Suidwes-Londen bewaar. 'n Kopie van die boek word
Dietrich Mateschitz
Dietrich Mateschitz, ook bekend as Didi Mateschitz, was 'n Oostenrykse entrepreneur en miljardêr. Sy onderneming Distribution & Marketing GmbH is in besit van 49 persent van die aandele van Red Bull GmbH, die vervaardiger van die wêreld se gewildste
Romuva
Romuva of Romowe was 'n Baltiese heiligdom of tempel in Wes-Samland, een van die historiese geweste van Oud-Pruise. Die enigste bekende historiese dokument, waarin na hierdie kultiese sentrum verwys word, is 'n beskrywing deur Peter von Dusburg uit die
Groot Emigrasie
Die term Groot Emigrasie verwys na die emigrasie van Poolse elites ná die November-opstand van 1830. Hierdie opstand teen die Russiese oorheersing is veral deur die adel en dele van die Poolse bourgeoisie gesteun, terwyl die oorgrote meerderheid van die
Gloucester, Massachusetts
Gloucester (ˈɡlɒstər) is 'n stad op Kaap Ann in die Essex-distrik van die Amerikaanse deelstaat Massachusetts met 'n bevolking van 28 789 volgens die sensus van 2010. Die stad maak deel uit van Boston se North Shore
Veranderingsbestuur
Die term veranderingsbestuur verwys na alle take, maatreëls en aktiwiteite in verband met omvattende en verreikende veranderings in 'n organisasie wat deur middel van nuwe strategieë, strukture, stelsels, prosesse of gedragskodes bewerkstellig word
Noorse Taalraad
Die Noorse Taalraad is 'n raadgewende staatsliggaam wat in 2005 gestig is om kwessies in verband met die twee Noorse skryftaalvariante, Bokmål en Nynorsk, te behandel en advies aan sowel openbare instellings asook privaatpersone te verskaf. Die
Nigerse staatsgreep van 2023
Op 26 Julie 2023 het soldate van Niger se presidensiële wag president Mohamed Bazoum aangehou, terwyl 'n ander groep soldate sy omverwerping aangekondig het. Die land se grense is gesluit, staatsinstellings opgeskort en 'n aandklokreël afgekondig