Sosiologie
Sosiologie is die studie van gemeenskappe en hoe mense optree in groepe. Dit bestudeer die sosiale wette en prosesse wat mense bind en skei, nie net as indiwidue nie, maar as lede van assosiasies, groepe en institusies.
- Ringbuffer
- 'n Ringbuffer of ringtou is 'n datastruktuur wat gebruik maak van 'n enkele buffer van 'n vaste grootte asof hy kop-aan-kop verbind is. Hierdie struktuur leen homself daartoe om datastrome te buffer
- Algoritme
- 'n Algoritme is 'n eindige stel instruksies wat 'n sekere taak uitvoer. Die instruksies kan die toestand van 'n stelsel verander vanaf die oorspronklike toestand, na 'n voorspelbare eindtoestand. Algoritmes kan gewoonlik geïmplementeer word met 'n
- Koekie (rekenaarwetenskap)
- In rekenaarkunde is 'n koekie 'n simbool of 'n klein datapakkie wat tussen kommunikerende programme gestuur word. Die inhoud is onduidelik of betekenisloos vir die ontvanger, maar word geïnterpreteer as dit teruggestuur word aan die aanvanklike sender op
- XHTML
- XHTML is 'n taal wat die struktuur van dokumente spesifiseer. XHTML word veral vir die stoor en oordrag van webblaaie op die Wêreldwye Web gebruik
- Fiestas
- Die Fiestas is 'n gala-geleentheid wat deur kykNET aangebied word waartydens Afrikaanse kunstenaars vir hul prestasies op die verhoog en agter die skerms vereer word. Melding word ook gemaak van Afrikaanse feeste wat 'n platform vir nuwe produksies bied
- Verklaring van Windhoek
- Die Verklaring van Windhoek is 'n verklaring van beginsels van persvryheid wat deur Afrika-joernaliste opgestel is in 1991. Die verklaring pleit vir onafhanklike, pluralistiese media en persvryheid in Afrika
- Sagteware-ingenieurswese
- Sagteware-ingenieurswese (SI) is die veld wat bemoei is met die skep and instandhouding van sagteware deur die toepassing van tegnologieë en praktyke wat verkry is vanaf rekenaarwetenskap, projekbestuur en ander vakgebiede
- Rivierdelta
- 'n Rivierdelta is 'n stelsel van vertakkings van 'n rivier voordat dit in 'n oseaan, see, meer, estuarium, reservoir, ander rivier of woestyn uitmond. Op 'n kaart het so 'n stelsel min of meer die vorm van 'n driehoek
- Numeriese analise
- Numeriese analise is die deel van wiskunde wat te doen het met die berekening van werklike getalle soos eerder as eksakte simboliese antwoorde soos Dit word veral gebruik wanneer eksakte analise nie moontlik is nie, en sluit onder ander in:Die
- Lys van Poolse komponiste
- Hieronder volg 'n lys van noemenswaardige Poolse komponiste