Sonja Boshoff

Hildegard Sonja Boshoff is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sy dien tans as afgevaardigde van die Nasionale Raad van Provinsies waar sy Mpumalanga verteenwoordig. Sy was ook 'n afgevaardigde tussen Desember 2013 en Mei 2014. Tussen Mei 2014 en Mei 2019 het sy lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika gedien. Boshoff is 'n lid van die Demokratiese Alliansie.
Mkhuleko Hlengwa
Mkhuleko Hlengwa is Suid-Afrikaanse politikus. Hy is sedert Mei 2012 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Inkatha-Vryheidsparty. Hy is ook die IVK se nasionale woordvoerder en die voormalige hoof van die party se jeugbrigade
Michael Bagraim
Michael Bagraim is 'n Suid-Afrikaanse politikus en prokureur. Sedert Mei 2014 dien hy as lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Bagraim is 'n lid van die portefeuljekomitee vir indiensneming en arbeid
Derrick America
Derrick America is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat tans 'n lid van die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement is, waar hy die Demokratiese Alliansie verteenwoordig. Hy was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika van 2014 tot 2019. America was 'n
Mbulelo Bara
Mbulelo Bara is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA
Narend Singh
Narend Singh is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Inkatha-Vryheidsparty
Nqabayomzi Kwankwa
Nqabayomzi Lawrence Saziso Kwankwa is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die United Democratic Movement. Hy is die party se adjunkpresident en hoofsweep in die parlement
Chris Hunsinger
Chris Hunsinger is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika. Hy is sedert 2014 die koukussweep en tesourier van die Demokratiese Alliansie
Yunus Carrim
Yunus Ismail Carrim was voorheen 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
Mamonare Patricia Chueu
Mamonare Patricia Chueu is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika en voormalige lid van die Gauteng provinsiale wetgewer vir die African National Congress
Sinéad O'Connor
Shuhada' Sadaqat was 'n Ierse sanger en musikant. Haar debuut-ateljee-album, The Lion and the Cobra, is in 1987 vrygestel en internasionaal opgeneem. Haar tweede ateljee-album, I Do Not Want What I Haven't Got (1990), het gloeiende resensies ontvang met