Somer
Somer is een van die vier seisoene waarin die jaar opgedeel word. Somer volg na die lente en kom voor herfs. Dit is die warmste tyd van die jaar. Gedurende die somermaande is die dae langer en die nagte korter.
- Ligsnelheid
- Die ligsnelheid, of spoed van lig, is 3×108 m·s-1 of 299 792 458 meter per sekonde in 'n vakuum en word uitgedruk as c. Wanneer lig deur 'n digter medium beweeg, byvoorbeeld glas of optiese vesel, verlaag die ligsnelheid en die verskynsel veroorsaak
- Central Park
- Central Park is 'n openbare park in die hartjie van Manhattan in New York Stad. Dit bevat onder andere damme, 'n kasteel, ’n dieretuin, konsertverhoog en opelugteater, waar Shakespeare-dramas in die somer opgevoer word. Ongeveer 35 miljoen mense besoek
- Suid-Afrikaanse Standaardtyd
- Suid-Afrikaanse Standaardtyd, of SAST, is 'n tydsone wat regdeur Suid-Afrika, sowel as eSwatini en Lesotho gebruik word. Die tydsone is twee ure voor UTC (UTC+2) en is dieselfde as Sentraal-Afrikatyd, wat deur lande noord en oos van Suid-Afrika gebruik
- Slag van Mars-la-Tour
- Die Slag van Mars-la-Tour het op 16 Augustus 1870 gedurende die Frans-Duitse Oorlog naby die dorpie Mars-la-Tour in die noordooste van Frankryk plaasgevind. Twee Duitse troepe het teen die volledige Franse Rynleër te staan gekom. Die Duitsers wen teen
- William Lassell
- William Lassell was 'n Engelse handelaar en sterrekundige. Lassell het verskeie mane in die Sonnestelsel ontdek. Die krater genaamd Lassell op die Maan, 'n krater op Mars, die asteroïde 2636 Lassell en 'n ring van Neptunus is na hom vernoem
- Bhagavad Gita
- Die Bhagavad Gita is een van die belangrikste heilige boeke van die Hindoegeloof. Dit is duisende jare gelede geskryf en bevat leerstellings wat blykbaar van die god Krishna afkomstig is. Baie Hindoes glo dat Krishna 'n inkarnasie van die opperwese
- Glasgow-moltrein
- Die Glasgow-moltrein is 'n moltreinstelsel in Glasgow, Skotland. Die moltrein is in 1896 in gebruik geneem en is die derde oudste moltreinstelsel ter wêreld. Dit stelsel bestaan uit 'n ondergrondse dubbelsporige ringlyn van 10,4 kilometer met 15 stasies
- Chris Muller
- Generaal Chris Muller was 'n Boeregeneraal tydens die Anglo-Boereoorlog. Hy volg genl. Ben Viljoen as aanvoerder van die Boeremagte in die Oos-Transvaal op na Viljoen se gevangeneming op 25 Januarie 1902
- Arabies-Israeliese konflik
- Die Arabies-Israeliese konflik is 'n term wat gebruik word om die spanning en openlike vyandighede tussen die Arabiese lande en Israel te beskryf. Die konflik heers al sedert 1948
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos