Solon
Solon was 'n Atheense staatsman, wetgewer en digter. Hy word veral onthou vir sy voorgestelde wetgewing teen politiese, ekonomiese en morele verval in argaïese Athene. Sy hervormings was oor die korttermyn nie geslaagd nie, tog word die grondlegging van die Atheense demokrasie dikwels aan hom toegeskryf.
- Eusebius van Caesarea
- Eusebius van Caesarea, c. 263–339 n.C., ook genoem Eusebius Pamphili, het die biskop van Caesarea in Palestina geword om en by die jaar 314. Eusebius, historikus, eksegeet en polemiekus, is een van die meer bekende kerkvaders. Hy was 'n geleerde van die
- Zenon van Elea
- Zenon van Elea was 'n Voorsokratiese Griekse filosoof van suid-Italië en 'n lid van die Eleatiese skool wat deur Parmenides gestig is. Aristoteles het hom die uitvinder van die dialektiek genoem. Hy is besbekend om sy paradokse, wat deur Bertrand Russell
- Gnaeus Iulius Agricola
- Gnaeus Iulius Agricola was 'n Romeinse generaal wat 'n leidende rol gespeel het in die Romeinse verowering van Brittanje. Sy biografie, die De vita et moribus Iulii Agricolae, was die eerste van sy skoonseun, die historikus Tacitus, se gepubliseerde werke
- Sidonius Apollinaris
- Gaius Sollius (Modestus) Apollinaris Sidonius of Sint Sidonius Apollinaris was 'n digter, diplomaat en biskop. Sidonius is "die belangrikste enkele behoue outeur uit vyfde eeuse Gallië" volgens Eric Goldberg. Hy was een van vier vyfde tot sesde eeuse
- Thukydides
- Thukydides was 'n Griekse historikus en die outeur van die Geskiedenis van die Peloponnesiese Oorlog, wat die verhaal vertel van die oorlog in die 5de eeu v.C. tussen Sparta en Athene tot en met die jaar 411 v.C. Thukydides is bekend as die vader van
- Hipparchos
- Hipparchos was 'n Griekse astroloog, sterrekundige, geograaf en wiskundige van die Helleense era. Hy word beskou as die grondlegger van driehoeksmeting. Hipparchos is gebore in Nicea, en is waarskynlik oorlede op die eiland Rhodos. Dit is bekend dat hy 'n
- Tertullianus
- Quintus Septimius Florens Tertullianus,, was 'n prolifieke vroeë Christenskrywer van Kartage in die Romeinse provinsie Africa. Hy was die eerste Christenouteur om 'n ekstensiewe korpus Latynse Christenliteratuur te lewer. Hy was ook 'n vername vroeë
- Tweede heilige oorlog
- Die Tweede heilige oorlog het plaasgevind tussen 449 v.C. en 448 v.C. en het 'n onregstreekse konfrontasie tussen Athene en Sparta ten gevolg gehad, tydens die sogenaamde Eerste Peloponnesiese oorlog
- Edwyn Bevan
- Edwyn Robert Bevan OBE, FBA was 'n veelsydige Engelse filosoof en geskiedkundige van die Helleense wêreld. Hy was die veertiende van sestien kinders van Robert Cooper Lee Bevan, 'n vennoot in Barclays Bank, en sy tweede vrou Frances Emma Shuttleworth
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in