Slawiese tale

Die Slawiese tale, 'n groep nou verwante tale van die Slawe en 'n subgroep van die Indo-Europese taalfamilie het sprekers in die grootste deel van Oos-Europa, in groot dele van die Balkan, in dele van Sentraal-Europa en Noord-Asië.
Malawi
Malawi, amptelik die Republiek Malawi, voorheen bekend as Njassaland, is ’n republiek in Suidoos-Afrika wat heeltemal deur land omring word. Teen 118 484 km² is dit een van die kleinste lande in Afrika, maar dit het ’n verskeidenheid landskappe en
Pools
Die Poolse taal maak deel uit van die Lechitiese groep van die Wes-Slawiese tale, 'n subgroep van die Indo-Europese taalfamilie. Dit is nou verwant aan Kasjoebies, Tsjeggies, Slowaaks en Sorbies en tans die mees gesproke Slawiese taal naas Russies
Koninkryk van Engeland
Die Koninkryk van Engeland was 'n staat in die suidelike deel van Groot-Brittanje in Wes-Europa wat bestaan het uit die moderne lidlande van die Verenigde Koninkryk, Engeland en Wallis en die moderne regsentiteit Engeland en Wallis
Kattegat
Die Kattegat of Kattegatt is 'n baai van die Noordsee en vorm die seestraat tussen Denemarke en Swede. Dit maak deel uit van die verbinding tussen die Noord- en die Oossee wat deur die Skagerrak, die Kattegat en die Sont gevorm word
Litaus
Litaus behoort saam met Lets tot die oostelike of sentrale groep van die Baltiese taalfamilie. Dit is die amptelike taal van Litaue en, sedert Litaue se aansluiting op 1 Mei 2004, ook een van die amptelike tale van die Europese Unie. Litaus word deur
Kanariese Eilande
Die Kanariese Eilande is 'n eilandgroep van die Koninkryk van Spanje wat bestaan uit sewe eilande van vulkaniese oorsprong in die Atlantiese Oseaan. Dit is geleë naby die noordwestelike kus van Afrika. Dit vorm 'n outonome gewes van Spanje
Lets
Lets of Letties is 'n Indo-Europese taal wat saam met Litaus en twee uitgestorwe tale, Koers en Oud-Pruisies, tot die Baltiese taalgroep behoort. Dit is die amptelike taal van Letland en sedert Letland se toetrede op 1 Mei 2004 ook een van die Europese
Italiaans
Die taal Italiaans is 'n lid van die Romaanse taalgroep. Net soos ander Romaanse tale was die gesproke Latynse taal of Vulgêrlatyn die uitgangspunt vir 'n taalkundige proses wat in die Middeleeue met die vestiging van Italiaans as selfstandige taal
Hongaars
Hongaars behoort tot die Oegriese tak van die Fins-Oegriese taalfamilie, wat ook Estnies, Fins en Samies insluit, en is een van min moderne Europese tale wat nie van Indo-Europese oorsprong is nie. Hongaars is die amptelike taal van Hongarye en die
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos