Slaughterhouse-Five
Slaughterhouse-Five, or The Children's Crusade: A Duty-Dance with Death (1969) is 'n wetenskapfiksie roman deur Kurt Vonnegut oor sy Tweede Wêreldoorlogse ervarings en die wedervaringe van Billy Pilgrim - van sy tyd as 'n Amerikaanse soldaat en kapelaan-assistent - tot na die oorlog. Dit word algemeen erken as Vonnegut se mees invloedryke en gewildste werk. 'n Sentrale gebeurtenis is Pilgrim se oorlewing van die Geallieerdes se aanval op Dresden. Dit was 'n gebeurtenis in Vonnegut se eie lewe, en die roman word as semi-outobiografies beskou.
- Rooivleis
- In kookkuns, is rooivleis rooi wanneer dit rou is en 'n donkerder kleur nadat dit gekook is, in teenstelling met witvleis, wat ligter van kleur is voor en na gaarmaak
- Bokvleis
- Bokvleis is die vleis van die boerbok. In Suid-Asië, waar skaapvleiskerrie gewild is, verwys "skaapvleis" soms wisselend vir beide bok- en lamsvleis
- Mediese diagnose
- Mediese diagnose is die proses om te bepaal watter siekte of toestand 'n persoon se simptome en tekens verklaar. Daar word meestal verwys na diagnosering met die implikasie van die mediese konteks. Die inligting wat benodig word vir diagnose word
- Ian Murdock
- Ian Ashley Murdock was 'n Amerikaanse sagtewareontwikkelaar wat die Debian projek begin het
- Swartkoppersie
- Die Swartkoppersie is 'n vetstertras skaap uit Afrika. Die skape kom oorspronklik uit Somalië en is 'n direkte afstammeling van die Somaliese skape. Die ras word nie vir hule wol aangehou nie en kan hitte beter verdra as wolrasse en word hoofsaaklik
- Hikaru Nakamura
- Hikaru Nakamura is a Japanees-Amerikaanse skaakspeler en grootmeester
- Charlie Hebdo
- Charlie Hebdo is 'n Franse satirese weeklikse tydskrif, met strokiesprente, berigte, polemiek en grappies
- Tses
- Tses is 'n dorpie in die ǁKarasstreek in die suide van Namibië. Die dorpie het 'n bevolking van ongeveer 1 000 mense met 'n beraamde verdere 1 000 mense wat in die omliggende semi-woestynarea woon. Dit is geleë een kilometer vanaf die belangrike B1
- John Liebenberg
- John Liebenberg was 'n Suid-Afrikaanse fotojoernalis, bekend vir die dokumentering van Namibië se onafhanklikheidstryd. Hy was een van die stigterslede en fotograaf by The Namibian
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in