Slag van Viervoet

Die Slag van Viervoet tussen die Britse imperiale magte van die Oranjerivier-soewereiniteit en die Basoeto’s op 30 Junie 1851 het vir die Britte op ‘n vernederende nederlaag uitgeloop. Dit het aanleiding gee tot die stigting van die Oranje-Vrystaat.
Vrederegter
‘n Vrederegter was ‘n regterlike amptenaar belas met die handhawing van rus, vrede en die goeie orde in sy wyk
Verowerde Gebied
Die Verowerde Gebied is ‘n historiese naam vir die oostelike en noordelike deel van die Vrystaat wat aan Lesotho grens
Leningsplaas
Die leningsplaas is ‘n vroeë vorm van die gebruiksreg van plaasgrond in Suid-Afrika. Dit was staatsgrond wat op enkele eenvoudige voorwaardes aan boere beskikbaar gestel is
Gedenkschool der Hugenoten
Die Gedenkschool der Hugenoten (Hugenote-gedenkskool) was die eerste Christelik-nasionale Afrikaanse skool in Suid-Afrika. Dit herdenk die vestiging van die Franse Hugenote aan die Kaap en is ‘n lewende monument vir Afrikaans as taal en
Perde: bekende perde in Suid-Afrika
Perde: bekende perde in Suid
Millwood
Millwood is ‘n verlate goudmyn aan die suidelike hellings van die Outeniquaberge en ongeveer 17 km noord-noordwes van Knysna
Agar-agar
Agar-agar is ‘n plantaardige jellie wat uit verskeie soorte seewier vervaardig kan word. Dit is ‘n bestanddeel van ‘n wye verskeidenheid produkte
Saasveld, George
Op Saasveld in die oostelike buitewyke van George is die kampus van die Nelson Mandela-universiteit gevestig
Van Heerden-monument
Die Van Heerden-gedenknaald by Vanwyksdorp in die Klein Karoo herdenk kapt. B.M. van Heerden, die distrikskommandant van polisie op Oudtshoorn, wat daar in die uitvoering van sy pligte gesneuwel het
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos