Skeerpoort

Skeerpoort is 'n klein nedersetting in Noordwes, Suid-Afrika. Die naam sou te danke wees aan Hendrik Potgieter se kommando wat een Sondag hier afgesaal het, of dié van Casper Kruger wat seep en skeermesse gekoop het om hul voor te berei vir 'n besoek aan Pretoria. Reeds vanaf die laat-19de eeu het die omgewing uit 'n florerende boerderygemeenskap bestaan.
Mbiyamitirivier
Die Mbiyamitirivier is 'n rivier in die verre suide van die Krugerwildtuin, in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die opvangsgebied ontvang 'n neerslag van 500 tot 600 mm per jaar, en die monding is aan die noordoewer van die Krokodilrivier oorkant
Nieuw-Muckleneuk
Nieuw-Muckleneuk is 'n gevestigde voorstad in die ooste van Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika. Hierdie woongebied is in 1898 afgebaken, en het met verloop van tyd meer kommersiële en diplomatieke persele verkry. Dit word aan die weste-, ooste- en
Shallcross
Shallcross is 'n woonbuurt in Durban, Suid-Afrika
Elandsrivier (Olifants, Limpopo)
Die Elandsrivier is 'n takrivier van die Olifantsrivier in Limpopo in Suid-Afrika. Dit ontspring in die hoëveld van westelike Mpumalanga, en vloei dan in noordoostelike Gauteng onder die Molotopad (R573) deur. In die bankenveld het dit 'n aansienlike
Nwanedzirivier
Die Nwanedzirivier is 'n oosvloeiende rivier in die verre-ooste van die Krugerwildtuin, Mpumalangaprovinsie, Suid-Afrika. Dit dreineer die Lebomboberge en omstreke digby die Mosambiekgrens, in die noordelike opvanggebied van die Komatirivier
Timbavatirivier
Die Timbavatirivier is 'n regtersytak van die Olifantsrivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die rivier vloei ook etlike kilometer deur Limpopo, en ontspring aan die buitewyke van Acornhoek naby die grens tussen dié provinsies. Hier ontspring ook die
Bumespruit
Die Bumespruit is 'n spruit in die Krugerwildtuin wat in die Krokodilrivier uitmond in Mpumalanga in Suid-Afrika. Dit vloei tussen die Mbiyamitirivier in die weste en Vurhamispruit in die ooste, albei ook linkersytakke van die Krokodil. Bume is 'n
Vurhamispruit
Die Vurhamispruit is 'n spruit wat in die Krokodilrivier uitmond in Mpumalanga, Suid-Afrika. Dit vloei in die suidedeel van die Krugerwildtuin, langs die Gomondwanepad tussen Onder-Sabie en Krokodilbrug. Dit is vernoem na die Tsonga-woord vir "koud
Nwaswitsontsorivier
Die N'waswitsontsorivier of N'waswitsontswerivier is 'n takrivier van die Komatirivier in Mpumalanga in Suid-Afrika. Dit vloei ooswaarts deur die Krugerwildtuin, verby die Tshokwane-piekniekplek en steek dan die grens na Mosambiek oor, waarna dit later in
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in