Sirin
Sirin is ’n figuur in die Russiese mitologie met die lyf van ’n voël en die gesig en bors van ’n vrou. Volgens legende het die Sirins "in Indiese lande" naby die paradys gewoon of rondom die Eufraatrivier.
- Seldsame Aarde-hipotese
- In sterrekunde en astrobiologie is die Seldsame Aarde-hipotese die teorie dat die ontstaan van komplekse en meersellige lewe op Aarde ’n onwaarskynlike kombinasie van astrofisiese en geologiese gebeure en omstandighede geverg het. Volgens die hipotese
- Voyager Goue Plaat
- Die Voyager Goue Plate is fonografiese plate wat aan boord van Voyager 1 en Voyager 2 geplaas is toe hulle in 1977 gelanseer is. Hulle bevat klanke en beelde wat gekies is om die verskeidenheid van lewe en kulture op Aarde uit te beeld en is bedoel vir
- Diphda
- Diphda is die helderste ster in die sterrebeeld Walvis (Cetus). Hoewel dit die Bayer-naam Beta Ceti het, is dit met ’n skynbare magnitude van 2,04 eintlik helderder as Alpha Ceti met sy magnitude van 2,54. Die oranjereus is maklik om uit te ken vanweë
- Aeolis Mons
- Aeolis Mons, of Berg Aeolis, is ’n berg op die planeet Mars. Dit vorm ’n piek binne die Gale-krater en is sowat 5,5 km hoog
- Kwasar
- ’n Kwasar is ’n energieryke, verafgeleë aktiewe sterrestelselkern. Kwasars is uiters helder en is aanvanklik beskou as bronne van elektromagnetiese energie met ’n hoë rooiverskuiwing, insluitende radiogolwe, en sigbare lig wat puntbronne, soos
- Antroposeen
- Die Antroposeen is ’n voorgestelde epog wat begin by die mens se aansienlike impak op die aarde se geologie en ekostelsels, insluitende maar nie beperk tot die antropogeniese klmaatsverandering nie
- Mummie
- ’n Mummie is ’n gestorwe mens of dier waarvan die vel en organe bewaar gebly het vanweë óf ’n doelbewuste óf ’n toevallige blootstelling aan chemikalieë, uiterste koue, baie lae humiditeit of ’n gebrek aan lug, in so ’n mate dat die
- Arp 147
- Arp 147 of IC 298 is twee interaktiewe sterrestelsels sowat 430 miljoen tot 440 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Walvis. Dit lyk nie of hulle deel van ’n noemenswaardige sterrestelselswerm is nie. ’n Deel van Arp 147 is ’n
- Kalamondin
- Die kalamondin is ’n belangrike citrofortunella, wat beteken dit is ’n hibried tussen ’n lid van die genus Citrus en die koemkwat, wat tot die genus Fortunella behoort. Dit word ook soms Citrus mitis genoem. Die kalamondin word gewoonlik gebruik as
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos