Silikon-32
Silikon-32 is 'n kosmogene radioaktiewe isotoop van silikon.
- Kalsium-43
- Kalsium-43 is 'n stabiele isotoop van kalsium
- Milleriet
- Milleriet is 'n mineraal genoem na die Engelse mineraloog William Hallowes Miller (1801-1880). Dit is 'n nikkelsulfied en het die formule NiS
- Kalium-42
- Kalium-42 is 'n radio-aktiewe isotoop van kalium. Dit ondergaan betaverval
- Eoseen-Oligoseen-uitwissing
- Die Eoseen-Oligoseen-uitwissing van 33,7 miloen jaar gelede is een van kleiner uitwissingsvoorvalle in die Aarde se geskiedenis
- Kalsium-48
- Kalsium-48 is 'n kwasi-stabiele isotoop van kalsium
- Kobalt-59
- Kobalt-59 is 'n stabiele isotoop van kobalt. Die is die enigste stabiele isotoop van die element
- Skandium-45
- Skandium-45 is 'n stabiele isotoop van skandium. Dit is die enigste stabiele isotoop
- Chemiese binding
- Chemiese binding is die kragte wat molekules of kristalle by mekaar hou
- Arichis II
- Arichis II 736 - 26 Augustus 787, Salerno was 758 – 787 hertog van Benevento
- Elektriese impedansie
- Impedansie is 'n veralgemening van die reaksie op 'n aangelegde spanning V van die drie soorte elektroniese komponente (RLC) wat in 'n stroombaan of netwerk aangetref kan word. Die veralgemening berus op die gebruik van komplekse getalle. Die spanning kan