Silikon-29
Silikon-29 is 'n stabiele isotoop van silikon. Dit is 'n seldsame isotoop.
- Tolueen
- Tolueen is 'n aromatiese koolwaterstof met die chemiese formule C6H5CH3. Dit is 'n uiters belangrike nie-polêre oplosmiddel wat die plek van benseen ingeneem het, omdat dit minder gevaarlik vir menslike gesondheid is
- Natrium-22
- Natrium-22 is 'n radioaktiewe isotoop van natrium
- Neon-20
- Neon-20 is 'n stabiele isotoop van neon
- Triakontaschoinos
- Die Triakontaschoinos is die Griekse naam vir 'n deel van Nubië wat geleë was tussen die eerste en tweede katarakte (stroomversnellings) van die Nylrivier. Die naam beteken dertig (τριακοντα) myl (σχοινος) en die gebied van dertig myl
- Chloried
- 'n Chloried is 'n chemiese stof wat chloor in 'n oksidasietoestand van -1 bevat
- Kaliumperchloraat
- Kaliumperchloraat is 'n sout wat uit K+ en perchloraat-ione bestaan. Dit is die kaliumsout van perchloorsuur (HClO4
- Chloraat
- 'n Chloraat is 'n sout wat die ClO−3-ioon bevat, wat die suurres van chloorsuur HClO3 is
- Digpakking
- Digpakking is 'n belangrike begrip in die kristallografie
- Koudeks
- 'n Koudeks is 'n knol, 'n verdikte wortel, stingel of deel van die stam van 'n plant wat vlak bo of vlak onder die grond groei. Die blare en die blomme sit op hierdie verdikte deel. Plante met 'n koudeks word by talle plantfamilies aangetref
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in